Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Pascal's of Napier

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.3/5

Mark Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 39

Jaar gelys 8

Opsomming van Resensie

4.3 uit 5van 39 resensies vir Pascal's of Napier
Netheid
4.3/5
Diens
4.3/5
Ligging
4.4/5
Veiligheid
4.3/5
Waarde vir geld
4.3/5
Mariana T - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mariana T
Enkelreisiger

Just what was needed for a stop over.

Arrived on a very hot day, the unit was cool and had a fantastic shower! Really enjoyed the complimentary port, thank you! WiFi, super comfortable bed, view over the garden, perfect.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anonieme gas - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Enkelreisiger
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Alexandra D - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alexandra D
Besigheidsreis

Quality, quality and more quality.

The accommodation was clean and very quiet (even though it is adjacent to a restaurant off the main road). We were surprised by the mini breakfast " bar" which offered everything we needed, there was even a little bottle of Sherry with the cutest little glasses. The accommodation was clean and super inviting. As the venue has solar, there was power all the time (and even an electric blanket was provided). The big bonus was the restaurant which offered the best quality place. Calling it impressive is an understatement.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Pascal's of Napier se terugvoer

Thank you Alex. Kind words indeed. Thank you for staying with us!

Pascal's of Napier
Francois D - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Francois D
Saam met vriende

Ons het die tyd by Pascal's baie geniet.

Die kamers is skoon, netjies en baie goed toegerus. Ons is vriendelik deur die personeel ontvang en het baie lekker in die restaurant geëet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Pascal's of Napier se terugvoer

Baie dankie vir die mooi resensie. Hopelik sien ons julle weer!!

Pascal's of Napier
Jaco S - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Jaco S
Enkelreisiger

Gemaklike verblyf, heerlike kos.

Vriendelike diens en alles op sy plek. Sal vir seker hul weer gebruik!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Luca H - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Luca H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Tranquil value for money.

We were pleasantly surprised at how spacious our room was, with a view, and a private balcony. Definitely good value for money. Lovely restaurant on the premises. Very relaxing stay in Napier.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Henk V - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Henk V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjies baie gasvry.

Baie netjies, baie gasvry, heerlike kos.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elzabe D - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Elzabe D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heel lekker maar verlep.

Ons het gevind die plekkie het so 'n bietjie van 'n oordoen nodig, die handdoeke was maar dunnerig (nie 'soft and flyffy' nie) en dit was asof als maar ouerig is. Die duvet was te groot vir die binnekant en 'n derde het uitgehang, dit was onnet, en vuilerig, grillerig. Ons het dit omgedraai dat dit nie by ons gesigte was nie, toe hang dit maar net slordig uit. Daar was drie hondepoefs in die parkeergebied by die eenheid en ons moes vra dat dit verwyder word. Daar is drie honde, en sommer gou was daar weer sulkes op die paadjie, by ons stoep, ens. Niemand het dit kom optel nie. Die ergste vir my was toe ek die eienaar/bestuurder gaan soek om te help met die TV ontvangs (hulle was nie daar nie), en al drie honde dreigend met oop tande en hare orent op my afstorm en my ernstig bedreig. My maat het hulle kom verjaag toe sy hoor ek skreeu benoud om hulp, maar nie voordat twee van hulle weer baie dreigend met ontblote tande weer op my afstorm en baie naby my kom dreigend blaf het nie, ek was werklik uiters vreesbevange, en wou nie weer daarna uit die eenheid kom nie. Ek het die bestuurder daarvan vertel die volgende oggend maar dit het nie gelyk asof hy my ernstig opneem nie, ek neem aan hulle weet nie hoe die honde hulle gedra in hulle afwesigheid nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Pascal's of Napier se terugvoer

Dankie vir die resensie en ons wardeer die terugvoering.
Ons gebruik net 300 percale wit linne in ons eenhede en daar is niks wat oud is nie. Ek of my bestuurder kyk altyd na die kamers en ek verstaan ook nie die onnet nie.
Oor die honde, ons is 'n diere vriendelike gastehuis, met honde, katte, voeltjies, ens. Ons verwelkom ook mense wat hulle eie diere wil bring. Ons honde is glad nie aggresief nie en is party keer net opgewonde om mense te sien. Die feit dat ons honde het, en 'n groot tuin het, beteken daar gaan party keer honde poef wees, maar ons probeer so veel as moontlik om die tuin skoon te hou en om ten minste twee keer 'n dag te kyk en op te tel.
Verreweg die meeste mense is mal vir ons diere, en ek is baie jammer oor die feit dat julle nie van hulle hou nie, maar ek kan jou verseker, hulle het nog nooit iemand gebyt of gedryg nie.
Ek is baie jammer dat julle TV nie gewerk het toe julle arriveer het nie, en dat ons nie op daardie oomblik nie beskikbaar was nie. Ek neem aan dit het reggekom want daar is niks vir my gese toe ek met julle gesels het nie.
Ons sal wel jou terugvoering in ag neem.
Groete, Mark.

Pascal's of Napier
Stuart G - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stuart G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Amazing, friendly and beautiful.

Amazing vibe when we arrived. The owner is really awesome and staff welcoming polite and professional. Our room was lovely and we loved the decor in the restaurant. The food was next level and I definitely recommend the burger it was the best burger I have ever had. The cats and dogs are friendly and lovely to be around. You will see us again in the future.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Carina S - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
3/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
1/5
Carina S
Gesin met tieners

Slordig, verwaarloos en vuil.

Sien sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Pascal's of Napier se terugvoer

Thank you for your review.
We clarified this situation when you were here.
However - one star for customer service. When you were unhappy, we addressed all your 'complaints' immediately. When you could not get the TV sound working, we showed you how. When you brought to my attention a "dirty knife' in the draw, without arguing we replaced it and had all your cutlery rewashed when that was what you wanted. We put in a new lightbulb where one was missing. When you were still unhappy, we offered to re-locate you to other rooms - at no extra cost. You claimed you were too tired after 13 hours of straight driving. I then offered you a full payment refund for the two nights, something we would normally never do, and you then insisted on paying 1/2 of the first nights payment. The fact that you give a 1 star for customer service when myself and my staff went to the ends of the earth to satisfy you, is just so wrong, never mind the rest of your review. I would normally not go into such detail in an answer to a review, but you leave me no choice but to defend my property. I wish you well and hope you had a fabulous trip.

Pascal's of Napier
Fanie S - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Fanie S
Enkelreisiger

Skoon en netjies, met 'n uitstekende uitsig.

Die plek was skoon en netjies. Die uitsig van die kamers se stoep asemrowend met die sonsodergang. Die restaurant se kos is uitstekend. Ek gaan weer daar bly, maar die keer vir 'n naweek. Ek kon ook my motor basies langs my kamer en weg van die straat parkeer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Pascal's of Napier se terugvoer

Baie dankie vir die mooi resensie. Ons waardeer terugvoering en dis altyd lekker as mense positiewe terugvoering gee. Sien julle weer gou hopelik.

Pascal's of Napier
Raymond M - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Raymond M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Great service and food!

Couldn't fault anything. Love the accommodation and would stay there again.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Pascal's of Napier se terugvoer

Thank you so much for a fantastic review, it was a great pleasure hosting you and look forward to the next time.

Pascal's of Napier
Natie L - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Natie L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker gebly en het aan ons behoeftes voldoen.

Ons het in "Blue Sky" kamer oornag, alles was in plek en netjies, behalwe net 2 dingetjies wat gepla het. 1. Albei die koffiebekers was nie behoorlik gewas nie en die 1 het nog lipstiffiemerke opgehad, in vandag se tye waarin ons lewe is dit onaanvaarbaar. 2. Die skuifdeur na die en suite-badkamer skuif baie moeilik oop en toe en voel soms of dit wil afbreek. My vrou het nogal gesukkel om dit geskuif te kry. Verder het ons baie lekker geslaap en ons tydjie daar geniet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hellene A - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hellene A
Saam met vriende

What a lovely little surprise and at a very reasonable price - I'll be back.

Everything we needed and such a gorgeous view. Also had a superb meal in the restaurant.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Pascal's of Napier se terugvoer

Thank you so much for choosing Pascal's of napier for you stay-over in Napier. And thank you for your loverly review. Much appreciated!!

Pascal's of Napier
Ulrike M - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ulrike M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Good vibe!

Enjoyed the stay and ideal to have the restaurant close by. They serve excellent food and perfect options of vegetarian/ vegan meals too. Would love to come back some time!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Michael C - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
3/5
Michael C
Saam met eggenoot / lewensmaat

The views were lovely and it was peaceful.

A bit expensive for studio apartment compared to the prices for an apartment with self catering and separate boardrooms.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johann D - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johann D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Groot gerieflike kamer met alles wat jy nodig het vir 'n kort verblyf- uitstekende waarde vir geld. Ons het ook aandete in Pascal's se restaurant geëet. Die kos was rerig baie smaaklik. Die restaurant het 'n baie gemaklike informele atmosfeer met 'n lekker groot kaggel. Ons sal beslis weer daar gaan bly.

Baie sentraal geleë en binne stapafstand van die meeste winkels, restaurant, ens.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Kobie V - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kobie V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gesellige atmosfeer, heerlike kos en vriendelike gasheer.

Heerlike kamers, lekker privaat. Kon nog ure voor die kaggel spandeer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Magda K - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Magda K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Goed.

Vriendelik ontvang, bed slaap heerlik, goed geleë, eenheid netjies, skoon en bed baie gerieflik. Vol TV-pakket ekstra bonus.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Pascal's of Napier se terugvoer

Baie dankie vir die gawe resensie, ons wardeer dit.

Groete

Pascal's of Napier
Raubie R - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Raubie R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker gebly en geëet.

Die een kamer se bed was baie sleg en onmoontlik om op te slaap. Gelukkig kon hulle ons na 'n ander kamer skuif.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Pascal's of Napier se terugvoer

Haai daar julle
Dankie vir die resensie.
Ons wil graag net een of twee dinge by sê in antwoord daarop.
Julle het oor 'n twee weke tydperk twee besprekings gemaak, die eerste vir een persoon, die tweede vir twee van julle. Julle het die goedkoopste kamer gekies, die Van Gogh.
Toe jy die eerste keer hier aangekom het, was jy seker nie eers 15 minute in die kamer nie, toe kom jy kantoor toe en sê die bed is nie lekker nie. Dit is 'n Memory Foam matras uit Engeland.
Sonder om te stry, het ons vir oorgeskuif na 'n duurder kamer toe, sonder om ekstra te vra, met presies dieselfde matras.
Toe twee van julle die volgende week weer kom bly het, het julle gesê julle wil weer die duurder kamer hê, weer sonder om ekstra te betaal en ons het ingestem
Julle was vir twee aande ingeboek, maar het toe somer daar en dan die tweede aand gekanseleer, want jou werk was klaar.
Toe julle huistoe is, het julle vir LekkeSlaap gebel vir 'n terugbetaling van die tweede aand se verblyf, al het julle geweet daar is 'n 7 dae kansellasie beleid.
Ons het hard probeer, ons het 'n baie goeie naam en ons is baie bekostigbaar. Net jammer julle kon dit nie raak sien nie.
Ons wens julle alles van die beste toe.
Mark Kerr

Pascal's of Napier
Maggie V - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maggie V
Saam met eggenoot / lewensmaat

The apartment is well equipped and we highly recommend dinner at the restaurant.

We had a lovely stay. The apartment is well equipped and quite pretty. We highly recommend dinner at Pascal's Restaurant adjacent to the apartment.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lizelle M - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Lizelle M
Saam met vriende

Good for a one night stay over.

The stay was nice, the manager let an extra person stay in our room which we paid for, as the extra bachelor room they arranged for us only had a urinal and we were 3 women and a male, so we felt safer if he stayed in the room with us upstairs. The manager accommodated us which we really appreciated. Staying in the top room, the music from the restaurant does carry through a bit when trying to sleep, but they didn't go on for hours and it ended at 10 so it wasn't too bad.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Goed vir oornagverblyf.

Die verblyf was aangenaam; die bestuurder het 'n ekstra persoon in ons kamer laat bly waarvoor ons betaal het, aangesien die ekstra bachelor-kamer wat hulle vir ons gereël het net 'n urinaal gehad het, en ons was 3 vroue en 'n man, so ons sou veiliger gevoel het as hy in die kamer by ons bo gebly het. Die bestuurder het ons gehuisves wat ons opreg waardeer het. As u in die boonste kamer bly, dra die musiek van die restaurant wel 'n bietjie deur as hulle probeer slaap, maar hulle het nie ure aangehou nie en dit het om tien geëindig, so dit was nie te sleg nie.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Pascal's of Napier se terugvoer

Hi Lizelle,
Thank you for your comments.
You were, in fact, 4 women and 1 man. I did let you know when booking that the unit upstairs could only sleep 4 and offered you our bachelor pad for the 5th person (at a reduced rate). That unit does have a separate toilet with basin as well as an en-suite shower basin and urinal. You did insist, on arrival, that the 5th person sleeps with you in the family room as you were afraid that the 4 ladies were "unsafe" without a man to look after you. You made the choice to sleep 5 and that, of course, would impact on your comfort and experience. Perhaps that is why, despite only paying R235 per person, you only give us a 3-star rating for everything.
The restaurant closed at 9.35 pm and that is the time the music stopped.
It was also unfortunate that one of the members of your group broke the handles off the glass shower door, and did not even bother to report this to us.
We did attempt, in every way, to meet your demands and will continue to do so with all our guests.
Best wishes,
Management

Pascal's of Napier
Colleen M - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Colleen M
Besigheidsreis

Great value for money, service was friendly and professional accommodation, neat and clean and the establishment's restaurant is tops.

Great, friendly and professional service. Neat and clean accommodation with great views and a good restaurant.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Groot waarde vir geld, diens was vriendelik en professionele verblyf, netjies en skoon en die onderneming se restaurant is tops.

Goeie, vriendelike en professionele diens. Netjiese en skoon verblyf met wonderlike uitsigte en 'n goeie restaurant.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Tersia V - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tersia V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heel aangenaam.

Die blyplek by Blue Sky was netjies. Die uitsig baie mooi.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marthsu P - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Marthsu P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pikante akkommodasie in 'n pragtige area.

Ons is baie hartlik verwelkom. Ons plekkie was netjies en die linne was lekker skoon. Bed was gemaklik. Stort was ruim, maar waterdruk nie so goed nie. Toilet verskriklik laag so vir iemand met 'n knie- en rugbesering was dit 'n bietjie van 'n moeilike een. Die stoepmeubels kan maar bietjie liefde kry, maar verder was dit baie lekker om daar te bly. Dit is heerlik om die kwakertjies te hoor gesels. Die hond het baie vriendelik kom hello sê. Dit is 'n luilekker plekkie en ons het dadelik gemaklik gevoel. My enigste voorstel is om miskien in 'n klein lugversorger te belê, want die kamertjie word vinnig warm. Daar is 'n baie klein waaier, maar dit het nie groot verskil gemaak nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Graham J - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Graham J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Knus, maar pragtig lig en laat mens heerlik tuis voel.

Pragtig, rustig, lieflike tuin, alles wat mens nodig het, absoluut billik. Die restaurant is ongelooflik lekker. Ons sal weer daar bly en langer. Dankie Mark, Stephen en vriendelike personeel!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Charl L - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charl L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtig en rustig!

Die kamers is mooi toegerus, skoon en netjies. Die restaurant se kos heerlik en die staf baie vriendelik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anonieme gas - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
Saam met eggenoot / lewensmaat
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Thinus J - Feb 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Thinus J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker onpretensieuse verblyf.

Ons het ons verblyf by Pascal's geniet. Baie lekker geëet. Goeie gehalte vir geld. Redelik baie straatgeraas, maar te verstane aangesien Pascal's op die deurpad geleë is.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Pascal's of Napier se terugvoer

Dankie vir die goeie resensie.

Pascal's of Napier
Lodewyk D - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lodewyk D

Juweel.

'n Ideale wegkruipplekkie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Monique H - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Monique H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Altyd 'n plesier.

Heerlik rustig, ongelooflike lekker kos. Dis altyd 'n plesier en treat om by Pascal's te oornag.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Francois D - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Francois D
Enkelreisiger

Pateties.

Geen warm water om te stort. Sal nooit weer daar oornag nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Pascal's of Napier se terugvoer

Good day,

Thank you for your review.

There was hot water in Pascal's of Napier. We share the same geyser so know there was hot water in the morning. Because we were only next door, you were welcome to come over and notify us of any discrepancies, you did not say you were having any problems. The restaurant was also open, yet you did not come down to tell us you were having a problem, you left your key in the door and drove off without a word.

You have stayed at Pascal's of Napier before without any previous issues brought to our attention.

You rate us 1 star for everything. If I may ask, what does your not finding the hot water have to do with cleanliness...or location... or, security, or staff for that matter? Please could let us know how we can improve these aspects?

We sincerely value input from our guests and we always try and rectify when there is a problem. Despite charging under R300 per night for the accommodation, we try and ensure that our guests have the best possible experience

Again, thank you for taking the time to share your thoughts with us.

Best wishes
Mark Kerr

Pascal's of Napier
John S - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
John S
Saam met eggenoot / lewensmaat

We were made to feel so welcome.

A very welcoming place, dogs, cats, ducks and hens that added a lovely homely feel. Our hosts were friendly, helpful, chatty without being intrusive. Meal we had there was delicious. Would love to go there again.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Pascal's of Napier se terugvoer

Thank you so much. We look forward to having you stay with us again.

Regards,

Mark

Pascal's of Napier
Francois D - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Francois D
Enkelreisiger

Totally awesome en verruklik.

Ek is soos 'n VIP behandel en het 3 smullekker maaltye in hul restaurant geniet. Ek beveel Pascals 100% aan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Pascal's of Napier se terugvoer

Dankie Francois, vir die mooi woorde. Ons hoop om julle weer te sien.

Groete

Almal by Pascal's

Pascal's of Napier
Nicky A - Feb 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Nicky A
Saam met eggenoot / lewensmaat

Mooi, gerieflike kamer en die bonus van 'n fantatiese restaurant waar ons kan eet en hulle vriendelike diens waardeer.

Het ons tydjie op Napier by Pascals baie geniet. Hulle vriendelike diens was iets om te onthou.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Riaan R - Nov 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riaan R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie aangenaam.

Die feit dat die gasheer besorg was oor of ons tevrede en gelukkig is en of ons iets nodig het, was goed.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sally S - Nov 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Sally S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Mooi.

Die kamers is baie mooi en nooi jou dadelik in, dis net glad nie lekker om 05:00 in die oggende deur hoenders wakker gekraai te word nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Linda B - Nov 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Linda B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons het goed geslaap en daar was in al ons behoeftes voorsien, teen 'n baie billike prys.

Pascal's is 'n goeie oorslaapopsie. Die kamer is ruim en gerieflik, die tuin rustig en mooi, en die restaurant uitstekend. Belangrik om kennis te neem dat die restaurant op Maandae gesluit is. Dit was 'n groot teleurstelling om onverwags alternatiewe reëlings vir aandete te moet tref nadat ons juis by Pascal's bespreek het vir die kos.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Annette K - Des 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Annette K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustige omgewing, mooi tuin, gerieflik.

Loopafstand na middedorp. Vriendelike diens. Pascal's is goed geleë. Ons het voorheen al deur Napier gery en gewonder wat die dorpie alles bied. Ons was beïndruk met die gehalte van restaurante, veral Pascal's se spyskaart! Dit bied 'n goeie verskeidenheid en die etes is smaaklik. Flinke diens! Kuns- en interessante winkels vir geskenk-inkopies. Inwoners is vriendelik en lig ons in oor die uitkykpunt wat ons toe besoek het vanwaar Struisbaai en Stanford besigtig kon word. Was verlig dat daar nie bedelaars orals rondlê nie, soos wat die saak maar is met heelwat kusdorpe. Die dorpsbeplanning is goed.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Pascal's of Napier se terugvoer

Baie dankie vir die mooi woorde, ons is bly om te hoor julle het jul verblyf in Napier geniet.
Groete,
Mark

Pascal's of Napier
Vanaf
R743
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R743
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R743
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 7 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Sarel Cilliers-straat 48, Napier, 7270, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 1
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAA2UkfxKJLHx687eya749TysHOj8RIXdxz6zatdKDgKEAm4HPNw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R743 per nag, vir 2 mense 39 5 1 5 48 Sarel Cilliers Street Napier 7270 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.471783464622 19.89700675582
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem