We are bilingual! Pick your language: Ons is tweetalig! Kies jou voorkeurtaal:
 by Pastel Guest House | LekkeSlaap
+12

Pastel Guest House

Gastehuis
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 13:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Halford-weg 46, Musgrave, Durban, 4001, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R470 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Pastel Guest House is hoog op die Berea onder Musgrave Centre geleë en bied gerieflike akkommodasie in 'n gastehuis in 'n rustige en veilige doodloopstraat met uitsigte oor die sakekern en tot by die strand in die verte.

Dié huis is 110 jaar oud en het houtvloere, hoë plafonne en kandelare. Akkommodasie word gebied in 4 kamers met groot skuifraamvensters met wit gordyne wat natuurlike sonlig inlaat. Elke kamer het 'n TV met plaaslike OVHD-kanale, gratis WiFi, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n gemeenskaplike kombuis, sitkamer, eetkamer en braai-area. Gaste kan ook uitsigte van die stoep af geniet.

Die gastehuis is sentraal geleë, naby besienswaardighede soos Durban se strande, Moses Mabhida Stadion, Greyville Renbaan, Victoriastraat Mark, Wilson's Wharf, Sahara Stadion en Suncoast Casino. Dit is 3 km van Parklands-, Entabeni- en St Augustines Hospitaal geleë en stapafstand van Musgrave Winkelsentrum, Botaniese Tuine en Durban Universiteit van Tegnologie.

Kenmerke

Braaiplek
Gratis WiFi

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

2.9 uit 5van 6 resensies vir Pastel Guest House
Netheid
3.5/5
Diens
2.8/5
Ligging
2.8/5
Veiligheid
2.3/5
Waarde vir geld
2.8/5

Ligging

  • Halford-weg 46, Musgrave, Durban, 4001, KwaZulu-Natal
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R470
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R470
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 13:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Halford-weg 46, Musgrave, Durban, 4001, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDFiNjQ3YTczLTQyOGYtNGY5ZC1hOTA5LWQxMDAyZTcyZmU3Mg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R470  per nag, vir 2 mense 6 5 1 3 46 Halford Road Musgrave 4001 KwaZulu-Natal 086 999 0018 13:00-21:00 10:00 -29.848738180672 31.003472846033
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!

Stem vir ons in die World Travel Awards!

stem
stem