Pastorie Huisie
- Kapasiteit: 4 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: N1, NG Kerk, Leeu Gamka, 6950, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R1 260 per nag, vir 4 mense
Beskrywing
Pastorie Huisie is op die N1-hoofweg in die dorpie Leeu Gamka in die Wes-Kaap.
Die woonstel is langs die hoofhuis. Dit bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 'n slaapkamer, badkamer en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die badkamer het 'n stort, wasbak en 'n toilet. Daar is 2 enkelbeddens en gemaklike rusbanke in die leefarea. Alle beddegoed en handdoeke word voorsien.
Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg met 'n oondjie, tweeplaatstoof, yskas, mikrogolfoond, eetgerei en breekware. Die woonstel het ook 'n lieflike boma-area met ingeboude sitplek, 'n vuurput en braaigeriewe.
Die eiendom is 75 km vanaf Beaufort-Wes en 126 km vanaf Laingsburg.
Slaapplek
’n Bespreking by Pastorie Huisie sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Selfsorg
Aktiwiteite Naby
- Wildkyk
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Onderdakparkering
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Ligging
- N1, NG Kerk, Leeu Gamka, 6950, Wes-Kaap
- Gaste dink Pastorie Huisie het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Leeu-Gamka Karoo Wes-Kaap
- Kapasiteit: 4 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: N1, NG Kerk, Leeu Gamka, 6950, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom