+21
Selfsorg in Leeu-Gamka

Pastorie Huisie

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 90 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.7
Veiligheid
4.5
Dick O
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2026

Rustig en gemaklik. Alles netjies en skoon en gerieflik. Vriendelike en hulpvaardige ontvangs.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Dolf B
1 nag
5.0
Mrt 2026

Weer lekker. My tweede keer hier was net so lekker soos die eerste keer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mikhi F
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2026

Wonderful stay. Absolutely wonderful. Will definitely stay there again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Frik K
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2026

Baie lekker. Vriendelike ontvangs. Baie netjies en smaakvol ingerig. Beddens baie gemaklik en ons kon die batterye weer vol gelaai het. Sal beslis weer daar oorslaap sou ek weer in daai omgewing kom.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Maria B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2026

Perfekte ligging. Behalwe dat die plekkie knus op die roete terug Gauteng toe lê, is die mense wat dit bedryf twee engele. Niks is te veel moeite nie en hulle gasvryheid is ongeëwenaar. Ons het lekker gebly. Alles was silwerskoon en netjies. Plus die volgende oggend se alarm was lewendig en gratis (die mooiste hoenderhaan!).

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marius S
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Feb 2026

Baie goed. Dit is skoon en netjies. Ek sal weer daar bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elizabeth D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2025

Fantasties! Wonderlik en rustig!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Dolf B
1 nag
5.0
Des 2025

Rustig. Die plek is uiters netjies, skoon, en gerieflik, met 'n baie lekker braaiplek. Die lugversorger in die slaapkamer was 'n wenner (dit was by aankoms 40 grade buite). Op die perseel is twee merkwaardige kerkgeboue, van 1922 en 1966 as ek reg onthou.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Willie R
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Gerieflike en veilige oornagplek tydens reis. Die Pastorie Huis is baie goed geleë langs die N1 hoofweg, ideale oornagplek vir reisigers. Dit is goed toegerus, ruim en veilig. Ons is vriendelik ontvang en alles was in werkende toestand. Die hoofkamer se bed is baie gerieflik en slaap baie lekker. Lekker beskutte buitebraai beskikbaar.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Dirk
Pastorie Huisie
Baie dankie vir die aangename en mooi resensie, dit altyd 'n riem onder my hart as mens sulke mooi woorde sê. Groete, Dirk Pastorie Huisie

Elizabeth W
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

A wonderful stay over. It was wonderful and the host was pleasant.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Dirk Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 92

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
R 750
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 750
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 750
per nag, vir 2 mense
Bespreek

N1, NG Kerk, Leeu Gamka, 6950, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 4 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAQHF6oZrIWuQg8IPxayeFwpCfG8X40PcDK8DMHbHsjH71RQKgTl?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag, vir 2 mense 90 5 1 5 N1 NG Kerk 6950 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.777412106358 21.974690394165
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang