+19
Selfsorg in Leeu-Gamka

Pastorie Huisie

4 gaste

1 slaapkamer

3 beddens

1 badkamer

  • Slaapplek vir 4 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • N1, NG Kerk, Leeu Gamka, 6950, Wes-Kaap Sien kaart

Beskrywing

Pastorie Huisie is op die N1-hoofweg in die dorpie Leeu Gamka in die Wes-Kaap.

Die woonstel is langs die hoofhuis. Dit bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 'n slaapkamer, badkamer en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die badkamer het 'n stort, wasbak en 'n toilet. Daar is 2 enkelbeddens en gemaklike rusbanke in die leefarea. Alle beddegoed en handdoeke word voorsien.

Die kombuis is met 'n oondjie, tweeplaatstoof, yskas, mikrogolfoond, eetgerei en breekware toegerus. Die woonstel het ook 'n lieflike boma met ingeboude sitplek, 'n vuurput en braaigeriewe.

Die kampeerterrein is op dieselfde perseel en is geskik vir 2 gesinne met 'n maksimum van 4 gaste per gesin. Kampeerders het toegang tot 'n badkamer met 'n toilet, stort en 'n wasbak. Gaste moet hul eie kampeertoerusting saambring.

Die eiendom is 75 km vanaf Beaufort-Wes en 126 km vanaf Laingsburg.


Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 85 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.7
Veiligheid
4.5
Gaste se hoogtepunte
Maria B
Saam met lewensmaat
5.0
Perfekte ligging. Behalwe dat die plekkie knus op die roete terug Gauteng toe lê, is die mense wat dit bedryf twee engele. Niks is te veel moeite nie ...
Sien meer
Jan 2026
Elizabeth D
Saam met lewensmaat
5.0
Fantasties! Wonderlik en rustig!
Des 2025
Rudolf B
5.0
Rustig. Die plek is uiters netjies, skoon, en gerieflik, met 'n baie lekker braaiplek. Die lugversorger in die slaapkamer was 'n wenner (dit was by aa...
Sien meer
Des 2025
Willie R
Saam met lewensmaat
5.0
Gerieflike en veilige oornagplek tydens reis. Die Pastorie Huis is baie goed geleë langs die N1 hoofweg, ideale oornagplek vir reisigers. Dit is goed ...
Sien meer
Okt 2025
Elizabeth W
Saam met lewensmaat
5.0
A wonderful stay over. It was wonderful and the host was pleasant.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Aug 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Dirk Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 87

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • N1, NG Kerk, Leeu Gamka, 6950, Wes-Kaap
  • Gaste dink Pastorie Huisie het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 750
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 750
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 750
per nag, vir 2 mense
Bespreek

N1, NG Kerk, Leeu Gamka, 6950, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 4 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAQHF6oZrIWuQg8IPxayeFwpCfG8X40PcDK8DMHbHsjH71RQKgTl?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag, vir 2 mense 85 5 1 5 N1 NG Kerk 6950 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.777412106358 21.974690394165
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang