LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Patches Country Cottages | LekkeSlaap
+20

Patches Country Cottages

4 resensies
Selfsorg
Patch 1
was R600
Vanaf R390
per nag (vir 2 persone)
  • Plek vir 2 persone
  • Woonstel
  • 1 x Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Dié Franse kothuis het 'n privaat ingang en is geskik vir 2. Die oopplan-kothuis het 'n koninggrootte-bed wat in 2 enkelbeddens omskep kan word en 'n en suite-badkamer met 'n bad en stort. Die kombuisie is met 'n mikrogolf, yskassie, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die kothuis lei na 'n stoep en parkeerplek is beskikbaar.

Die eenheid/kamer het
Koninggrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Waaier
  • Klein kombuis
Elektriese Toebehore
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
Prys sluit in

Neem asb. kennis dat die kothuis nie ten volle toegerus is vir selfsorg nie, maar verhit-en-eetgeriewe het.

Huisreëls

Die eienaars woon op die perseel met hulle troeteldiere.

Kansellasiebeleid - Matig
Ons Covid-19 waarborg: Ons waarborg ’n volle terugbetaling vir enige kansellasies weens nasionale of provinsiale beperkings op reis wat jou daarvan weerhou om jou bespreking te gebruik Lees meer
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
was R600
Vanaf R390
per nag (vir 2 persone)
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Catherine-weg 30, Shere, Pretoria-Oos, 0081, Gauteng
  • Geen kinders onder 18
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA47bKbnl9J1DtwF97XRn0yENIDT1io1R1QXIKYZCgZusIxCXhkP?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R600, nou Vanaf R390  per nag (vir 2 persone) 4 5 1 5 30 Catherine Road Shere 0081 Gauteng 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -25.791460621318 28.354219610098
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!