Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Paternoster Place

  • Kapasiteit: 12 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kormorantstraat 13, Voorstrand, Paternoster, 7381, Wes-Kaap
  • Vanaf R900 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Paternoster Place is die oorspronklike tuiste van die Pharo-familie en dateer uit 1911. Die huis is opgeknap en bestaan uit 4 selfsorg-eenhede wat elk uniek versier is met sy eie privaat ingang.

Die Simone-eenheid en Sabrina-eenheid is geskik vir 2 gaste en is ingerig met 'n koningingrootte-bed en het en suite-badkamers met 'n stort.

Die Amber-eenheid beskik oor 2 slaapkamers en 1 badkamer. Die eerste slaapkamer is ingerig met 'n koninggrootte-bed en het 'n en suite-badkamer met 'n stort, terwyl die tweede slaapkamer 'n dubbelbed het. Hierdie eenheid het ook 'n kaggel.

Die Layla-eenheid het slaapplek vir 4 gaste en het 'n slaapkamer wat met 'n koningingrootte-bed ingerig is en 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort. Daar is 2 enkelbeddens in die sitarea en 'n aparte gastetoilet ook.

Elke eenheid het 'n kombuis wat toegerus is met 'n yskas, mikrogolf, stoof en tee- en koffiemaakgeriewe.

Gaste het toegang tot gratis WiFi, veilige parkeerplek van die straat af en 'n onderdakbraaistoep. Dié eenheid is ook toegerus met 'n TV met sekere DStv-kanale.

Paternoster Place is in die hartjie van Paternoster. Sentraal geleë binne stapafstand vanaf die strand, bekende restaurante soos die Noisy Oyster, Voorstrandt, Oep vi Koep en die Paternoster Hotel.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Braaiplek
  • Portier
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Xhosa

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af
  • Parkering Op Die Straat

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • American Express
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 145 resensies

Baie goed

Netheid
4.6
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.3
Veiligheid
4.4
Wat gaste dink
Albert V
Gesin met klein kinders
5.0
Waarde vir geld. Baie besonderse plek. Veilig, netjies, rustig. Het baie lekker gebly. Sal vir enige iemand aanbeveel.
Apr 2024
Karen C
Saam met lewensmaat
5.0
Waarde vir geld. Netjies. Naby aan alles. Vir my en my man was ons blyplek perfek. Ons het niks meer nodig gehad nie. Die gashere was baie behulpsaam....
Sien meer
Jan 2024
Barend J
5.0
Baie vriendelike gasheer. Lekker as 'n familiegroep gekuier.
Sep 2023
Renate J
Gesin met tieners
4.8
Aangenaam. Ons het net een aand oorgeslaap en het dit baie geniet. Daar was 'n braaiplek waar ons kon braai en kuier. Daar was genoeg warm beddegoed e...
Sien meer
Jul 2024
Jan B
Saam met vriende
4.8
Gerieflike oornag gehad. Oulike kuierplek, netjies en gerieflik vir 4 mense (2 pare), sentraal geleë, binne stapafstand van strand, winkeltjies en The...
Sien meer
Aug 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Hellene Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 145

Op LekkeSlaap 11 jaar

Ligging

  • Kormorantstraat 13, Voorstrand, Paternoster, 7381, Wes-Kaap
  • Gaste dink Paternoster Place het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R900
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R900
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kormorantstraat 13, Voorstrand, Paternoster, 7381, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA38fbf0c74d9441a58c5b1848c982ccc1a22e72b0bb8371a83c3bbb911c3eb152b36ffecdf66462d2315338b9ad7b23354e60?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag (plek vir 2) 145 5 1 5 13 Kormorant Street Voorstrand 7381 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.809067700062 17.893340885639

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang