- 10 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Farm 63, Highlands Road, Elgin, 7180, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Paul Wallace Wines and Guest Cottages bied selfsorgverblyf in kothuise wat op 'n privaat wynplaas in Elgin geleë is. Dit is die ideale verblyf vir diegene wat op soek is na gemaklike oornagverblyf naby verskeie besienswaardighede.
Verblyf word aangebied in 2 kothuise wat stylvol en uniek versier is. Elk van die kothuise beskik oor 2 slaapkamers wat ingerig is met 'n koningin- of 'n koninggrootte-bed, asook 'n badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Elk van die eenhede bied 'n oopplan-sitkamer met 'n kaggel, 'n goed toegeruste kombuis, en 'n privaat ingeboude buitebraai-area. Daar is sonkrag sodat gaste se verblyf nie deur beurtkrag geaffekteer word nie. Slegs die stowe sal nie gedurende hierdie tyd werk nie.
Ekstra geriewe sluit WiFi en 'n TV met 'n volledige DStv-pakket in. Proe-sessies van die gewilde Paul Wallace-wyne wat op die landgoed geproduseer word kan gereël word.
Paul Wallace Wines and Guest Cottages is omring deur ander wingerde met wynproe-lokale en natuurlike damme met oorvloedige voëllewe. Die perseel is ook naby verskeie natuurreservate.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Paul & Nicky Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 48
Op LekkeSlaap 9 jaar
Ligging
- Farm 63, Highlands Road, Elgin, 7180, Wes-Kaap
- Gaste dink Paul Wallace Wines and Guest Cottages het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Farm 63, Highlands Road, Elgin, 7180, Wes-Kaap
Sien kaart- 10 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang