Pause @ PineCreek

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 20 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
5.0
Melmonic H
Lang verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2025

As a family, we enjoyed every moment together and the neighbours were friendly. Our stay was peaceful, relaxing and enjoyable. We had so much fun and will go there anytime. We already miss the resort with all the animals walking around, especially Buddy. The facilities around there were great. At night, we could even hear the waves at the beach, the best place we've ever been /10.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hein M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2025

Bo Baas. Dit was awesome! Plekkie baie goed toegerus en ons was verbaas dat alles wat ons nodig gehad het daar was en nog meer. Die feit dat dit pet friendly is, is absolutely fantastic.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Itamar D
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Des 2024

Uitstekend. Geen klagtes, alles was perfek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Kobus B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Jan 2025

Baie goed geleë, skoon en veilig. Ja, baie dankie. Baie rustig met goeie fasiliteite.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gert B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

Die verblyf is uitstekend. Verblyf was baie goed en baie netjies. Alle toerusting was in baie goeie toestand en werkend. Kommunikasie tussen kliënt en eienaar was uitstekend. In kort was die verblyf 'n plesier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Wanda V
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Mei 2024

Rustig skoon en peaceful. Dis so lekker rustig en die dierekinders love dit net so! Die plekkie is toegerus met alles wat mens nodig het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Rochelle
Pause @ PineCreek
Baie dankie vir die terugvoering, Wanda. Julle is wonderlike gaste!

Suenell R
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2024

Ek en my gesin het dit baie geniet, veral die kinders. Asemrowende rus vir die siek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Rochelle
Pause @ PineCreek
Baie dankie vir die terugvoer, en dat julle sulke uiters bedagsame gaste was. Oom Vic en Tannie Anna het julle kinders baie geniet!

Deon L
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Mrt 2024

Ontspannend. Die naweek was heerlik. Baie dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Rochelle
Pause @ PineCreek
Baie dankie vir die terugvoering, Deon. Dankie ook dat julle sulke ongelooflike netjiese gaste was - amper asof niemand oorgebly het nie! Robert sê ook dankie vir die aas.

Wanda V
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Mrt 2024

Peaceful. Well organised unit with all the met requirements. Lovely location. We had a lovely stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Rochelle
Pause @ PineCreek
Baie dankie vir jou besoek, Wanda, en die terugvoering. Dankie ook daarvoor dat jy so 'n super netjiese en bedagsame gas was!

Bernie C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Mrt 2024

Lekker gerus. Ongelooflik lekker en rustig, veilig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Rochelle
Pause @ PineCreek
Baie dankie vir jou ondersteuning, Bernie, en dat jy so 'n bedagsame gas was!

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Rochelle Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 20

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
R 1 500
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 500
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 1 500
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 133 Amy Searle Street, GreatBrak, 6525, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA492f76d1f17eb74abca8bccd110eac70971c46fd0d0aa2010581e11b337505ff065d4799f0433f63d05529bdefb05d0745d9?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag (plek vir 4) 20 5 1 5 133 Amy Searle Street GreatBrak 6525 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-16:00 10:00 -34.040639 22.218711

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang