Peace Cottage

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Peace Cottage bied 2 eenhede in die dorpie Montagu. Die perseel in op 'n natuurreservaat teen die Langeberge geleë en bied pragtige uitsigte.

Die Peace Cottage het slaapplek vir 2 gaste in 2 enkelbeddens, 'n en suite-badkamer met 'n stort en toilet, 'n TV met sekere DStv-kanale, lugversorging, 'n grimeerarea en 'n stoeptafel met 2 stoele. Tee en koffie word voorsien en gaste het ook toegang tot 'n buitebraai-area en 'n swembad op versoek.

Die Peace Suite is deel van die hoofhuis, maar het sy eie ingang. Dit is privaat. Die kamer het 'n area met 2 gemaklike sitkamerstoele en 'n dubbelbed met winterlakens vir koue weer. Die kamer het die opsie van 2 enkelbeddens of 'n dubbelbed. Daar is 'n lugversorger en plafonwaaier, 'n yskassie en 'n kettel vir tee en koffie. 'n Komplimentêre, ligte ontbyt word bedien. Die kamer het 'n patio wat oor die Langeberge en Montagu uitkyk. Daar is veilige parkeerplek en gratis WiFi, maar geen TV nie.

Daar is 'n swembad en 'n braai-area op versoek beskikbaar. Veilige parkeerplek word ook voorsien en troeteldiere is welkom mits dit vooraf gereël word.

Montagu bied verskeie doendinge en besienswaardighede, soos voetslaanroetes, warmwaterbronne, Joubert-huis, 4x4-roetes, voëlkyk, Montagu se markie, Montagu Winery en rotsklim.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Kunsvlieghengel
  •  Baarshengel
  •  Voëlkyk
  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Begeleide Wandelpaaie
  •  Bergfietsroetes
  •  Tennis

Aktiwiteite op perseel

  •  Voëlkyk
  •  Swem

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  ADSL-lyn
  •  Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Satelliet-TV
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels
  •  Zoeloe

Konferensiegeriewe

  •  Lugversorging

Maaltye Aangebied

  •  Ontbyt

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek
  •  Onderdakparkering
  •  Parkering Van Die Straat Af

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Peace Cottage gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R600 per nag (plek vir 2)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za