LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Forest Dream - Peace of Eden, Eco Lodge and Vegan Cafe | LekkeSlaap
+62

Forest Dream - Peace of Eden, Eco Lodge and Vegan Cafe

  • Kapasiteit: 9 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Millwood-weg, Highways, Rheenendal, Knysna, 6570, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R650 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Peace of Eden Eco Lodge is langs 'n inheemse woud in Rheenendal, net 15 km buite Knysna in die hartjie van die Tuinroete geleë. Die lodge is ten volle Vegan/Vegetaries en alle gaste moet hierdie etos respekteer wanneer hulle hiér kuier.

Verblyf word in 4 eenhede met slaapplek vir 9 gaste aangebied. Die eenhede sluit Gwendolyn's Glade Cottage, Sunbird Barn Cabin, Firefly - Woudglanskamptent, en Morning Star - Woudglanskamptent in. Die kothuis en huisie het elkeen gemaklike beddens, 'n badkamer met 'n stort en 'n kombuisie. Die woudglanskamptente het elkeen 'n dubbelbed en toegang tot 2 buite-storte, 2 buite-toilette en 'n gemeenskaplike kombuis met 'n mikrogolfoond, tweeplaatstoof, breekware, eetgerei en 'n yskassie.

Geriewe op die perseel sluit veilige parkeerplek en WiFi in.

Doendinge in die area sluit fietsry, swem, perdry en bergfietsry in.

Kenmerke

Afrikaans
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Kroeg
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Begeleide Wildritte as Ekstra
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Masseer- en Skoonheidsterapie
  • Restaurant op Perseel
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Begeleide Wandelpaaie

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Xhosa

Maaltye Aangebied

  • Kamerbediening
  • Ontbyt
  • Aandete
  • Aandete Op Versoek
  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Piekniek-middagete
  • Tee
  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Dataprojektor
  • DVD-speler
  • Blaaibord
  • Witborde
  • Internet
  • Televisie
  • Videospeler
  • Plek vir tot 10 afgevaardigdes
  • Plek vir tot 20 afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

3.5 uit 5van 30 resensies vir Forest Dream - Peace of Eden, Eco Lodge and Vegan Cafe
Netheid
3.4/5
Diens
3.3/5
Ligging
4.0/5
Veiligheid
4.0/5
Waarde vir geld
3.0/5

Ligging

  • Millwood-weg, Highways, Rheenendal, Knysna, 6570, Wes-Kaap
  • Gaste dink Forest Dream - Peace of Eden, Eco Lodge and Vegan Cafe het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R650
per nag (plek vir 2)
Vanaf R650
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 9 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Millwood-weg, Highways, Rheenendal, Knysna, 6570, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDI1NGVlYmM0LTNmYjQtNDYxYi05ZmMwLTQzZWM0NmViMGUwNw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R650  per nag (plek vir 2) 30 5 1 4 Millwood Road Highways, Rheenendal 6570 Wes-Kaap 086 999 0018 15:00-19:00 10:00 -33.979834 22.965957
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!