LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Peace of Eden Vegan Nature Lodge | LekkeSlaap
+68

Peace of Eden Vegan Nature Lodge

  • Kapasiteit: 23 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Millwood-weg, Highways, Rheenendal, Knysna, 6570, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R250 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

Peace of Eden vegan Nature Lodge is langs 'n inheemse woud, net 15 km buite Knysna in die hartjie van die Tuinroete geleë. Die lodge is ten volle Vegan/Vegetaries en alle gaste moet hierdie etos respekteer wanneer hulle hiér kuier.

Die eenhede sluit Gwendolyn's Glade Cottage en Sunbird Barn Cabin, ons 4 glanskamptente in.

Die kothuis en huisie het elkeen gemaklike beddens, 'n badkamer met 'n stort en 'n kombuisie.

Die woudglanskamptente het elkeen 'n dubbelbed en gemeenskaplike storthutte, toilette en 'n gemeenskaplike kombuishut met 'n mikrogolfoond, tweeplaatstoof, breekware, eetgerei en 'n yskassie.

Ons bied ook kampeerplekke vir 'n egte natuurervaring. Die kampeerplekke het gemeenskaplike storte en kompostoilette.

Geriewe op die perseel sluit veilige parkeerplek in.

Doendinge in die area sluit fietsry, strande, perdry en bergfietsry in.

Kenmerke

Afrikaans
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Kroeg
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Begeleide Wildritte as Ekstra
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Masseer- en Skoonheidsterapie
  • Restaurant op Perseel
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Begeleide Wandelpaaie

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Xhosa

Maaltye Aangebied

  • Kamerbediening
  • Ontbyt
  • Aandete
  • Aandete Op Versoek
  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Piekniek-middagete
  • Tee
  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Dataprojektor
  • DVD-speler
  • Blaaibord
  • Witborde
  • Internet
  • Televisie
  • Videospeler
  • Plek vir tot 10 afgevaardigdes
  • Plek vir tot 20 afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

3.7 uit 5van 33 resensies vir Peace of Eden Vegan Nature Lodge
Netheid
3.5/5
Diens
3.5/5
Ligging
4.1/5
Veiligheid
4.0/5
Waarde vir geld
3.2/5

Ligging

  • Millwood-weg, Highways, Rheenendal, Knysna, 6570, Wes-Kaap
  • Gaste dink Peace of Eden Vegan Nature Lodge het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R250
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R250
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 23 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Millwood-weg, Highways, Rheenendal, Knysna, 6570, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDI1NGVlYmM0LTNmYjQtNDYxYi05ZmMwLTQzZWM0NmViMGUwNw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R250  per nag (vir 2 persone) 33 5 1 4 Millwood Road Highways, Rheenendal 6570 Wes-Kaap 086 999 0018 15:00-19:00 10:00 -33.979834 22.965957
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!