Peace of Eden Vegan Nature Retreat
- Kapasiteit: 20 mense
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Millwood-weg, Highways, Rheenendal, Knysna, 6570, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R300 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Peace of Eden Vegan Nature Lodge is 'n bosdroom wat langs 'n inheemse woud geleë is, net 15 km buite Knysna in die hartjie van die Tuinroete.
Dié lodge is heeltemal streng vegetaries en gaste word versoek om die geen vleis-beleid te respekteer. As gaste op soek is na 'n vleis-opsie kan hulle Brenton on Sea, die nuwe Beach Bar in Buffelsbaai, of die seekos-eetplekke in die duine probeer.
Die Pumziko-eenheid bied slaapplek aan 2 tot 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers. Daar is ook 4 glanskamptente op die houtdek in die bos, met slaapplek vir 2 gaste elk en 'n dubbelbed, 2 buite-storte en 'n gemeenskaplike kombuis. Die houthuisie Marimbacan bied slaapplek aan 2 gaste en het gemaklike beddens, 'n badkamer met 'n stort, 'n kombuisie en 'n kaggel.
Verder is daar rustieke eko-kampeerplekke in die wilde veld, langs die bosrand met kompostoilette en storte, maar daar is geen kombuis beskikbaar nie. Gaste moet dus hul eie geriewe saambring. Daar is wel 'n daaglikse
plantgebaseerde-ontbyt, asook hul geheime driegangmaaltyd wat 2 of 3 aande per week bedien word. Hierdie bestellings moet vooraf versoek word.
Daar is veilige parkeerplek en 'n groot natuurlike swemdam op die perseel. Aktiwiteite en besienswaardighede in die omgewing sluit bergfietsroetes in die woud, strande, swem, perdry, kajakvaart, zipline en abseil in.
Kenmerke
Geriewe
- Kroeg
- Lughawe-pendeldiens Op Versoek
- Kinderoppasser Op Versoek
- Begeleide Wildritte as Ekstra
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Masseer- en Skoonheidsterapie
- Restaurant op Perseel
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
- Begeleide Wandelpaaie
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Groot 5
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
- Xhosa
Maaltye Aangebied
- Kamerbediening
- Ontbyt
- Aandete
- Aandete Op Versoek
- Piekniekmandjies Op Versoek
- Piekniek-middagete
- Tee
- Etes Op Versoek
Konferensiegeriewe
- Dataprojektor
- DVD-speler
- Blaaibord
- Witborde
- Internet
- Televisie
- Videospeler
- Plek vir tot 10 afgevaardigdes
- Plek vir tot 20 afgevaardigdes
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
3.9/5
Jen Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 51
Jaar gelys 13
Ligging
- Millwood-weg, Highways, Rheenendal, Knysna, 6570, Wes-Kaap
- Gaste dink Peace of Eden Vegan Nature Retreat het ’n baie goeie ligging
- Kapasiteit: 20 mense
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Millwood-weg, Highways, Rheenendal, Knysna, 6570, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom