2 gaste
1 slaapkamer
1 bed
1 badkamer
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- 2 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 13:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - 6A Fisher Street, Waverley, Bloemfontein, 9301, Vrystaat Sien kaart
Beskrywing
Peace of Nature is 'n knus woonstel op die eienaar se perseel in 'n stil buurt in Waverley, Bloemfontein. Dit bied slaapplek aan 2 gaste.
Die oopplan-woonstel het 'n dubbelbed en die badkamer het 'n stort-oor-bad, toilet en wasbak.
Die woonstel het ook 'n yskassie, mikrogolf, ketel, eetgerei, breekware en 'n lieflike braai-area.
Gratis WiFi en veilig parkeerplek agter 'n elektriese hek is op die perseel beskikbaar. Die wooonstel bied gerieflike verblyf aan sakereisigers of vakansiegangers.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.5/5
Tano Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 6
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- 6A Fisher Street, Waverley, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
- Gaste dink Peace of Nature het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
6A Fisher Street, Waverley, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- 2 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 13:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang