Pear-Bush-Camp
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 8 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Langs die R318, Drie Kuilen Natuurreservaat, Montagu, 6875, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R280 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Pear-Bush-Camp bied gerieflike verblyf vir groot groepe, gesinne of vriende in Drie Kuilen Natuurreservaat in Montagu. Drie Kuilen is sentraal in die reservaat geleë en is naby 'n dam wat dit die ideale ligging vir wateraktiwiteite maak.
Daar is 4 kampeerplekke wat tussen ou vrugte- en akkerbome langs 'n prentjiemooi dam skuil. Daar is ablusiegeriewe en storte met koue water.
Braaigeriewe is beskikbaar.
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.6/5
Elena Geverifieer
Eiendomme 6
Resensies 1
Jaar gelys 4
Ligging
- Langs die R318, Drie Kuilen Natuurreservaat, Montagu, 6875, Wes-Kaap
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 8 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Langs die R318, Drie Kuilen Natuurreservaat, Montagu, 6875, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom