Yzerfontein Akkommodasie by Pearl Bay | LekkeSlaap
+41

Pearl Bay

Selfsorg
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Lutie Katz-rylaan 126, Yzerfontein, 7351, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R6 000 per nag (plek vir 8)

Beskrywing

Pearl Bay is 'n lieflike wit houthuis op die seefront in die pragtige dorp Yzerfontein.

Die huis beskik oor 2 koninggrootte-slaapkamers op die boonste verdieping. Daar is 'n volledige badkamer met 'n stort en 'n bad, en 'n aparte toilet, tussen die 2 slaapkamers. Die gangetjie lei na 'n balkon.

Daar is 'n derde slaapkamer op die onderste verdieping met 2 enkelbeddens wat ook in 'n koninggrootte-bed omskep kan word. Die kamer maak van 'n privaat badkamer met 'n stort gebruik. Daar is ook 'n gastetoilet.

Die groot sitkamer, eetkamer en kombuis is lig en het 'n oopplan-uitleg. Dit lei na 'n sondek met 'n randvloeiswembad en 'n binne- en buite-onthaalarea. Die kombuis is ten volle toegerus vir selfsorg en sluit 'n instapspens in.

Wanneer dit koel raak kan gaste die houtvuur-kaggel aansteek. Daar is ook 'n draagbare braai beskikbaar.

Slaapplek

’n Bespreking by Pearl Bay sluit in:

Koninggrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Koninggrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Koninggrootte-bed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Koninggrootte-bed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed

Kenmerke

Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Rolstoelvriendelik
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Portier
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Rolstoelvriendelik
  • Konferensiegeriewe

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Wildritte
  • Wildkyk

Hier praat ons

  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Plek vir tot 10 afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Lutie Katz-rylaan 126, Yzerfontein, 7351, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R6 000
per nag (plek vir 8)
Vanaf R6 000
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Lutie Katz-rylaan 126, Yzerfontein, 7351, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAMBqKGouOJ7pabJEghOa4iJvXVEk5trpxOaq08U4YnSFy4nmpaA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R6 000  per nag (plek vir 8) 126 Lutie Katz Drive Yzerfontein 7351 Wes-Kaap 086 999 0018 15:00-19:00 10:00 -33.364245754116 18.160920182903
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za