Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Pearl Haven

Spesiale Aanbod 10% af

Kry 10% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 22 Apr 2024 tot 24 Apr 2024.

  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Dasseneiland-rylaan 147, Yzerfontein, 7351 , Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R5 000 per nag (plek vir 10)

Beskrywing

Pearl Haven is 'n ruim selfsorghuis in Pearl Bay, Yzerfontein. Die huis het 'n pragtige see-uitsig en is naby die strand.

Dié dubbelverdiepinghuis het 5 slaapkamers en 3 badkamers en bied slaapplek aan tot 10 gaste. Die hoof- en tweede slaapkamer het elk 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Die derde en vierde slaapkamer het elk 'n koningingrootte-bed en die vyfde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die derde, vierde en vyfde slaapkamer deel die derde badkamer wat 'n stort, toilet en wasbak het.

Die kombuis is met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolf, skottelgoedwasser, wasmasjien, eetgerei en breekware toegerus en daar is 'n toonbank met stoele. Die oopplan-leefarea langsaan het 'n TV met sekere DStv-kanale, banke en 'n etenstafel.

Dié area lei na 'n beskutte kuierarea met 'n ingeboude braai, 'n tafel met bankies en stapeldeure om die huis met die vars see-lug te vul. Gratis WiFi en veilige parkeerplek word voorsien.

Slaapplek

’n Bespreking by Pearl Haven sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 5
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Badkamer

  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Waaier

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 31 resensies vir Pearl Haven
Netheid
5.0/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.8/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Merlyn Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 31

Jaar gelys 9

Ligging

  • Dasseneiland-rylaan 147, Yzerfontein, 7351 , Wes-Kaap
  • Gaste dink Pearl Haven het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R5 000
per nag (plek vir 10)
Vanaf
Vanaf R5 000
per nag (plek vir 10)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Dasseneiland-rylaan 147, Yzerfontein, 7351 , Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1d3bfccb9b0544370df1b81e8c60c18dea66e3ed9f8cfc9aded82cd72e6159d085eab8f981f547dbd1bbf6c5158118e2efc4?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R5 000 per nag (plek vir 10) 31 5 1 5 147 Dassen Island Drive Yzerfontein 7351 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 11:00 -33.36622 18.16553
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem