Pearl House
- Kapasiteit: 8 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Turnberry-straat 13, Blue Valley Golf Estate, Centurion, 0157, Gauteng
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R4 600 per nag (plek vir 8)
Beskrywing
Pearl House is 'n selfsorgvakansiehuis in die Blue Valley Golf Estate, wat in 'n veilige landgoed in Centurion geleë is.
Dié huis bied slaapplek aan 8 gaste en beskik oor 4 slaapkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed, en die tweede en derde slaapkamer het elk 'n koningingrootte-bed. Elke slaapkamer het 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n instapstort. Die vierde slaapkamer het 'n dubbelbed en gaste gebruik 'n aparte badkamer met 'n instapstort.
Die ruim kombuis is met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, oond en mikrogolf toegerus. Die aparte opwaskamer het 'n skottelgoedwasser en 'n wasmasjien. Die sitarea het lugversorging, 'n gemaklike sitarea en 'n TV. Die sitarea lei verder na die stoep. Die eetarea het 'n etenstafel met sitplek vir 8 en daar is ook 'n kaggel. Die huis lei na 'n uitgestrekte boma en 'n swembad. Parkeerplek is in 2 dubbelmotorhuise beskikbaar.
Gaste het toegang tot die uitstekende gholfgeriewe, draf- en fietsryroetes, parke, speelgronde, konferensiegeriewe, 'n gimnasium, restaurante en 'n spa. Buite die landgoed is daar ook winkelsentrums, groot snelweë en besienswaardighede.
Slaapplek
’n Bespreking by Pearl House sluit in:
Ligging
- Turnberry-straat 13, Blue Valley Golf Estate, Centurion, 0157, Gauteng
- Kapasiteit: 8 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Turnberry-straat 13, Blue Valley Golf Estate, Centurion, 0157, Gauteng
- Alle ouderdomme is welkom