Boland Akkommodasie by Pearl Valley Golf Estate Lodge - Golf Safari SA | LekkeSlaap
+25

Pearl Valley Golf Estate Lodge - Golf Safari SA

4 resensies
Selfsorg
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Wemmershoekpad, Paarl, 7690, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R3 700 per nag (plek vir 8)

Beskrywing

Pearl Valley Golf Estate Lodge - Golf Safari SA is in 'n gholflandgoed in Paarl geleë en bied luukse wêreldgehalte-geriewe en die perfekte basis vanwaar gaste die omliggende wynlande kan verken.

Verblyf word in 4 slaapkamers aangebied en daar is slaapplek vir 8 gaste. Die eenheid het 1 koninggrootte-bed, 6 enkelbeddens en en suite-badkamers. Geriewe sluit 'n kombuis met 'n skottelgoedwasser, mikrogolfoond, wasmasjien, tuimeldroër, yskas, vrieskas en wynkoeler in. Gaste het toegang tot 'n oopplan-leefarea met 'n sitarea, TV en 'n etenstafel met sitplek vir 8.

Let asb. op dat die landgoed nie gaste wat minder as 4 aande bespreek toelaat om die swembad te gebruik nie.

Die leefarea lei na 'n stoep met 'n asemrowende uitsig wat deur natuurskoon omring is. Die stoep het 'n buite-tafel met 6 stoele en kan heel jaar gebruik word as gevolg van die afrol-blindings.

Slaapplek

’n Bespreking by Pearl Valley Golf Estate Lodge - Golf Safari SA sluit in:

Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Koninggrootte-bed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Rolstoelvriendelik
Veilige Parkering
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Kroeg
  • Skoonheidskliniek
  • Spa-behandelinge
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Masseer- en Skoonheidsterapie
  • Restaurant op Perseel
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Rolstoelvriendelik
  • Gimnasium
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Perdry
  • Voëlkyk
  • Swem
  • Tennis

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 4 resensies vir Pearl Valley Golf Estate Lodge - Golf Safari SA
Netheid
4.8/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.3/5

Ligging

  • Wemmershoekpad, Paarl, 7690, Wes-Kaap
  • Gaste dink Pearl Valley Golf Estate Lodge - Golf Safari SA het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Boland Wes-Kaap
Vanaf R3 700
per nag (plek vir 8)
Vanaf R3 700
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Wemmershoekpad, Paarl, 7690, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGJjYjhiNjA0LTI1YzEtNGNjZS1hMzcxLTkyNmU4YjI4OTg0Yw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R3 700  per nag (plek vir 8) 4 5 1 5 Wemmershoek Road Paarl 7690 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-00:00 10:00 -33.821338 18.980607
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za