Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Pearly Dunes

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.8/5

Carla Geverifieer

Eiendomme 7

Resensies 137

Jaar gelys 9

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 13 resensies vir Pearly Dunes
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.6/5
Gideon V - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Gideon V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker veilige plekke by die see.

Ja, ons het lekker gebly. Was net een aand daar vir 'n troue. Het nie kos gemaak of regtig alles gebruik nie. Net geslaap en gestort. Was heel lekker.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Pearly Dunes se terugvoer

Baie dankie vir jou mooi woorde en spog resensie, Gideon Van Tonder. Kom tog nou volgende keer sommer vir die naweek sodat julle darem die see, restaurante en area ook kan geniet! Ons sien uit om julle weer in toekoms te kan akkommodeer.

Pearly Dunes
Janette J - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Janette J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker.

Dit was 'n lekker verblyf met alles wat ons nodig gehad het. Die gasvrou is wonderlik en het ons op hoogte gehou van alles.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Pearly Dunes se terugvoer

Baie dankie vir julle wonderlike terugvoer! Ons sien uit om julle gou weer te kan akkommodeer!

Pearly Dunes
Antonio R - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Antonio R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig, veilig en vriendelike mense in die oord. Uitstekende diens.

Het veilig gevoel. Loopafstand van strand en winkel. Die inwoners en besoekers was almal vriendelik. Baie rustige en stil omgewing. Huis was skoon en netjies met aankoms. Dadelik tuis gevoel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Pearly Dunes se terugvoer

Baie dankie Antonio. Sommer baie lekker woorde daai. Ons sien uit om julle gou weer te kan akkommodeer. Groete Carla

Pearly Dunes
Marius R - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marius R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig en sorgloos.

Rustige sorglose verblyf binne in die PearLy Beach Resort. Pragtige huisie met alles wat nodig is en veilig. Almal stap rustig rond, kinders ry op hul fietse en rolskaatse met 'n ewige rustigheid.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Pearly Dunes se terugvoer

Marius! Hierdie resensie maak ons harte breed glimlag! Baie dankie vir jou mooi woorde. Ons is so bly dat julle die tydjie in Pearly Beach saam met ons geniet het!

Pearly Dunes
Inge G - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Inge G
Gesin met klein kinders

Ons het heerlik gekuier en uitgerus.

Ons het dit onder die aandag van die agent gebring dat die waterpype nie 100% gewerk het nie en die yskas het baie geraas. Verder het ons heerlik gekuier.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Huibrie V - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Huibrie V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie goed toegeruste vakansiehuis in vakansiedorpie.

Ons het 'n heerlike tyd gehad by Pearly Dunes. Kombuis is baie goed toegerus met alles wat jy dalk mag nodig hê. Gerieflik geleë loopafstand van die strand en winkel. Regte vakansie-atmosfeer en Carla doen haar bes om dit nog lekkerder te maak.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Pearly Dunes se terugvoer

Hi Huibrie.
Baie dankie dat julle die tydjie geneem het om vir ons n resensie te los op Pearly Dunes. Ons sien uit om jull weer te kan akkommodeer!
Vriendelike groete,
Johan en Carla x

Pearly Dunes
Gerhard S - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerhard S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker

Heerlike, rustige kuier in 'n veilige omgewing.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Pearly Dunes se terugvoer

Liewe Anel.
Baie dankie vir jou wonderlike resensie by ons in Pearly Dunes!
Ons sien uit om julle nogmaals te kan akkommodeer!
Vriendelike groete
Johan en Carla

Pearly Dunes
Henry C - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Henry C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker.

Netjies skoon. Die dorp is fantasties. Ek gaan eendag daar aftree. Kan amper nie wag nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Pearly Dunes se terugvoer

Weereens 'n top resensie vanaf n top gas. Ons sien uit op julle as permanente inwoners te kan he. Groot groete en ons sien julle hopenlik gou gou weer.

Pearly Dunes
Herbert N - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Herbert N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker en netjiese verblyf, ekstra lekker wegbreek.

Vriendelike en veilige, lekker vakansie-ervaring. Wens ons kon langer bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Pearly Dunes se terugvoer

Dear Herbert, thank you so much for your positive feedback as it is well appreciated. We hope to see you back here in Pearly sooner than later as you are a top guest and left our home spotless. Kind regards, Johan and Carla Du Toit.

Pearly Dunes
Chriszelle S - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chriszelle S

Pearly Beach is 'n lieflike klein dorpie. Dis baie stil en rustig daar en lekker om te rus.

Ek het my kuier by Pearly Dunes baie geniet. Die huis is baie netjies en skoon jy hoef niks ekstra saam te neem behalwe jou klere en kos nie. Die huis is ook loop afstand vanaf die see. Dis baie stil daar en jy kan lekker uitrus. Ek sal dit beslis aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Gary W - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Gary W
Gesin met tieners

Ons vakansie was heerlik en Pearly Dunes was uitstekend om in the bly en te kuier.

Pearly Dunes is naby genoeg aan die aksie en ook privaat met die kuier en braaiplek agter in die erf. Dit is teen die duine geleë en bied uitstekende beskerming as die wind waai. Die huis lyk baie beter as op die foto's.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Pearly Dunes se terugvoer

Hi Gary,
Thank you so much for taking the time to write us a review as it is well appreciated. We look forward to accommodating you again in the near future, maybe even score five stars all around this time as we strive to make our guests feel right at home with the best accommodation and service all round. You are definitely super guests and we wish you a prosperous 2020.
Loads of love
Johan and Carla Du Toit

Pearly Dunes
Ronel D - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Ronel D
Gesin met klein kinders

Gesinsverblyf gerieflik.

Pearly dunes is netjies, naby die strand en bitter lekker om in te bly. Vreeslik kindervriendelik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jeanette R - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jeanette R
Saam met vriende

Baie goeie waarde vir geld.

Alles wat jy nodig het. Baie netjies en loopafstand van 'n stil strand.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Pearly Dunes se terugvoer

Beste Jeanette,

Baie dankie vir jou gawe woorde! Ons sien uit daarna om julle weer te sien. Gaste soos julle is mos enige tyd welkom vir 'n heerlik kuier en ontspan by ons in die pragtige Pearly Beach.

Vriendelike groete,
Johan en Carla Du Toit

Pearly Dunes
Vanaf
R1 860
per nag, vir 5 mense
Vanaf
Vanaf R1 860
per nag, vir 5 mense
Vanaf
R1 860
per nag, vir 5 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 5 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Melkhout 49, Pearly Beach Resort, Pearly Beach, 7221, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA936f026745d561270757c482ed4055e78ae5f313d47e53b01659a92e121b3c7011759b2f43a6b1e797950a2d756c75eeb698?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 860 per nag, vir 5 mense 13 5 1 5 49 Melkhout Pearly Beach Resort 7221 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -34.668710552217 19.517126435018
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem