Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Pearly Gates

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Prys sluit in
Selfsorg
Breekskadedeposito

'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R500 moet direk aan die eiendom betaal word.

Huisreëls

- 'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R500 is in kontant betaalbaar.
- Gaste moet hul eie swemhanddoeke bring.
- Voorraad in Pearly Beach is beperk, so doen in Hermanus of Gansbaai inkopies.
- Alle gaste, vriende en familie is welkom, maar word versoek om die perseel teen 22:00 te verlaat, behalwe as alternatiewe reëlings getref word.
- 'n Vertrek-skoonmaakfooi is ingesluit, maar ons moedig gaste aan om vir die skoonmaker 'n fooitjie te gee.
- Indien jy skoonmaakdienste tydens jou verblyf verlang, geld 'n ekstra R150-skoonmaakfooi.
- Indien jy langer as 7 nagte bly, is een keer se skoonmaak ingesluit.
- Skoon linne, handdoeke en vadoeke sal ook voorsien word.
- 'n Skyfiedeposito van R100 is by die hek betaalbaar. Die skyfie gee toegang na die oord.
- Kinders tussen 0 en 1 jaar bly gratis.
- Kinders tussen 2 en 2 betaal 50% van die glyskaaltarief.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R1 860
per nag, vir 5 mense
Vanaf
Vanaf R1 860
per nag, vir 5 mense
Vanaf
R1 860
per nag, vir 5 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 5 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: I2, Pearly Beach Resort, Pearly Beach, 7221, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGM1ZWFiYjdkLTdhYjMtNDM3Zi05Mzc4LWQ3YWM2MzNiZDE2Nw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 860 per nag, vir 5 mense 53 5 1 5 I2 Pearly Beach Resort 7221 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -34.668676895105 19.51777651906
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem