Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Pebble Strand

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Plover-straat, Pebble Beach 25, Swakopmund, 0000, Erongo
  • Geen kinders onder 18
  • Vanaf R4 000 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Pebble Strand is in Swakopmund, 'n bekoorlike dorp aan die kus van Namibië. Die dorp skuil tussen die Atlantiese Oseaan en die Namibwoestyn en het 'n unieke matige klimaat heel jaar lank. Die eenheid het ononderbroke uitsigte oor die see.

Dié dubbelverdieping-eenheid is geskik vir 6 en het 3 en suite-slaapkamers en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die eerste slaapkamer het 'n koninggrootte-bed, 'n TV met sekere DStv-kanale en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort.

Die kombuis is met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolf, eetgerei en breekware toegerus. Die eetarea het 'n etenstafel vir 8 en 'n kaggel. Daar is 'n gemaklike sitkamerstel en 'n platskerm-TV met sekere DStv-kanale in die leefarea. Gratis WiFi word voorsien.

Die leefarea lei na 'n lieflike stoep met 'n piekniektafel en braaigeriewe. Die stoep het 'n uitsig oor die privaat tuin.

Slaapplek

’n Bespreking by Pebble Strand sluit in:

Koninggrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Verekombers

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Gedeelde dstv
  • Tv

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.8/5

Erna Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 21

Jaar gelys 4

Ligging

  • Plover-straat, Pebble Beach 25, Swakopmund, 0000, Erongo
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R4 000
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R4 000
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Plover-straat, Pebble Beach 25, Swakopmund, 0000, Erongo
  • Geen kinders onder 18
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5fd4aa30e89af4ab6d7d743fe4cfaad3c2e4b82936f7185842f5ceff48e649be1254d6ef5c2a55cf2afe5838041d26f37db4?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 000 per nag (plek vir 6) Plover Street 25 Pebble Beach 0000 Erongo 021 201 8901 14:00-16:00 10:00 -22.633163392716 14.52572204051
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem