Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Pecan Hut

Selfsorg

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Charmaine Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 7

Maande gelys 11

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 7 resensies vir Pecan Hut
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.7/5
Calvin M - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Calvin M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Very peaceful and relaxing.

Pecan Hut's location and the friendly owners contributed to a fantastic weekend. The fresh air and sound of the river are so peaceful and relaxing. Everything we required was available, and the finer touches were appreciated. We will definitely stay there again.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Pieter H - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lieflik rustig, pragtige plek.

Chatmaine en Francois laat mens spesiaal voel en dit was 'n aangename verrassing om deur die verblyf kwartiere se dekor, op 'n plaas te bly gevoel kry, wat daar deur gebied word. Ligging en verblyf opsie het bo verwagting aan ons geïsoleerde vereistes voldoen. Ek glo enige iemand kan daar oorbly vir 'n aand of dit 'n middelpunt van 'n vakansie verblyf van 10 dae of selfs meer maak.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jenny B - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jenny B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Paradys

Sjoe, baie dankie dat julle 'n stukkie van julle paradys met ons gedeel het. Julle plek is awesome en sal definitief weer kom. Baie dankie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Pecan Hut se terugvoer

Baie dankie Jenny vir julle mooi terugvoer. Ons is baie bly dat julle alles geniet het. Ons sien uit om julle weer eendag te sien.

Pecan Hut
Julie M - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Julie M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Absolutely awesome.

What a beautiful place to stay, wish we could have stayed longer. The cottage has everything you need, loved listening to the river and all the bird life. The owners are very attentive and make sure you are comfortable. Will definitely be back.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mariska B - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mariska B
Gesin met klein kinders

Ons het heerlik gebly by Pecan Hut.

Dit is baie netjies, in die mooiste omgewing en baie vriendelike diens.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jessica A - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jessica A
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie netjiese plekkie, met 'n baie oulike naam!

Die plekkie is baie netjies en skoon. Ons het baie van die uitleg van die hut gehou, en wat 'n gepaste naam! Dit is heerlik om omsingel te wees deur die natuur - met rustige waters wat loop van die rivier, en voëltjies wat tjirp. Ons sal beslis weer hier bly! Die gasheer maak ook seker dat mens tuis voel, met elke klein detail in die plekkie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Pecan Hut se terugvoer

Dankie. Ons is bly julle het dit geniet. Hoop ons sien julle gou weer.

Pecan Hut
Johan D - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Johan D
Gesin met klein kinders

Baie mooi omgewing, baie netjiese huisie met goeie fasiliteite.

Kuier baie geniet, baie mooi huis en omgewing. Sal dit sterk aanbeveel. In terme van die huis sal 'n klein mikrogolf en waaier 'n aanwins wees.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Pecan Hut se terugvoer

Dankie vir die terugvoer. Ons het 'n mikrogolf en waaier in Pecan Hut bygevoeg.

Pecan Hut
Vanaf
R850
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R850
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R850
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R539, Sudwalaaskraal, 30 km vanaf Nelspruit, 1207, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3800292aaea2469a484e3b8355e95d672d2b956ebf64247db45c2f43584e79e36243123bf71a289ed39e80f12a6224078a51?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag (plek vir 2) 7 5 1 5 R539 Sudwalaaskraal 1207 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.381716 30.700286
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem