Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Pelicans

Selfsorg
  • Soos Gesien op Facebook
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Nkwazi-rylaan 92, Zinkwazi Beach, 4480, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R6 875 per nag (plek vir 12)

Beskrywing

Pelicans bied selfsorgverblyf in Zinkwazi Beach, KwaZulu-Natal. Die huis is 'n uitstekende keuse vir gesinne wat op soek is na 'n ontspannende strandvakansie.

Dié huis bied slaapplek aan 8 volwassenes en 4 kinders en beskik oor 6 slaapkamers, 3 badkamers en 'n gastetoilet. Die eerste 2 slaapkamers het elkeen 'n koningingrootte-bed en die derde slaapkamer het 'n dubbelbed. Die vierde en vyfde slaapkamer het elk 2 enkelbeddens vir kinders. Die sesde slaapkamer is in die woonstel op die perseel en het 'n dubbelbed en 'n badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Die eerste badkamer in die hoofhuis het 'n bad, stort, wasbak en 'n toilet. Die tweede badkamer het 'n stort, wasbak en 'n aparte gastetoilet. Linne en handdoeke word voorsien.

Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond, lugbraaier, skottelgoedwasser, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus en het 'n groot etenstafel. Die sitarea het gemaklike sitplek en 'n TV met DStv en dit lei na die tuin. Die eetarea lei na 'n onderdakstoep met nog 'n etenstafel en braaigeriewe. Die woonstel het 'n kombuisie wat met 'n yskas-vrieskas, mikrogolfoond, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus is en 'n etenstafel het. Die sitarea het sitplek en deure wat na 'n onderdakbalkon met buitemeubels lei. WiFi is beskikbaar.

'n Toesluitmotorhuis en ekstra parkeerplek op die perseel. Daar is 'n privaat swembad. Die huis is naby 'n rits plaaslike winkels, restaurante en die strand geleë.

Slaapplek

’n Bespreking by Pelicans sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Dubbelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Kinderbed vir 1
Slaapkamer 4
Plek vir 2 mense
2 xKinderbed vir 1
Kinderbed vir 1
Slaapkamer 5
Plek vir 2 mense
2 xKinderbed vir 1
Dubbelbed
Slaapkamer 6
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • Aparte toilet
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Eetkamer
  • Waaier
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

3.8/5

Engela Geverifieer

Eiendomme 37

Resensies 4

Jaar gelys 8

Ligging

  • Nkwazi-rylaan 92, Zinkwazi Beach, 4480, KwaZulu-Natal
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R6 875
per nag (plek vir 12)
Vanaf
Vanaf R6 875
per nag (plek vir 12)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Nkwazi-rylaan 92, Zinkwazi Beach, 4480, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA657cbc8f4db424b6d7be7146a931dd73002687c6c04bebc687e1256da0ae556da73397626d44e8b9a63eca4c40c732ead0b9?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R6 875 per nag (plek vir 12) 92 Nkwazi Drive Zinkwazi Beach 4480 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.284297 31.4404174
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem