Paradyskloof Akkommodasie by Penelope's Guesthouse | LekkeSlaap
+52

Penelope's Guesthouse

6 resensies
Gastehuis
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Speciosa-straat 21, Paradyskloof, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 12
  • Vanaf R1 250 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Penelope's Guest House is in Stellenbosch geleë wat minder as 20 minute se ry vanaf Kaapstad Internasionale Lughawe en die Kaapse kus is. Dié gastehuis word omring deur wêreldklas-wynplase en elke suite het 'n balkon wat op die Stellenbosch-berge uitkyk.

Die suites beskik elkeen oor 'n koninggrootte-bed met skoon beddegoed asook 'n en suite-badkamer. Ander geriewe in die kamer sluit lugversorging, 'n satelliet-TV, Nespresso-koffiemasjien en WiFi in. Gaste word ook soggens bederf met 'n Engelse ontbyt wat voor die kaggel of op die stoep bedien word.

Gaste kan al te lekker by die swembad ontspan of 'n heerlike glasie wyn geniet voordat hulle die omgewing en omliggende wynplase gaan besoek. Daar is ook veilige parkering vir alle gaste beskikbaar op die perseel beskikbaar.

Penelope's Guest House is binne stapafstand vanaf 2 restaurante, 'n Woolworths wat 24 uur per dag oop is en die Stellenbosch Gholfklub. Gaste kan ook in die berge of tussen die wingerde gaan stap of fietsry en een van die tientalle wynplase besoek vir 'n heerlike wynproe.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Fietsry
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Duits

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 6 resensies vir Penelope's Guesthouse
Netheid
4.8/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.8/5

Ligging

  • Speciosa-straat 21, Paradyskloof, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
  • Gaste dink Penelope's Guesthouse het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 250
per nag (plek vir 2)
Vanaf R1 250
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Speciosa-straat 21, Paradyskloof, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 12
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDU1ZTAzYzdiLWY2YjgtNDVlNy05MGJhLWNlYjhkOWFiY2FhNw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 250  per nag (plek vir 2) 6 5 1 5 21 Speciosa Street Paradyskloof 7600 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -33.963935495294 18.853644132614
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za