+21
Selfsorg in Pringlebaai

Upstairs at Pringle Bay

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 15 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.3
Veiligheid
4.5
Denise J
Kort verblyf Gesin met tieners
4.0
Jan 2021

Place was clean, view beautiful. Peaceful. Could watch sunset from the balcony, had view of the mountain and area very quiet and safe. Just a pity we could not make use of the beach. Bright was helpful.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Liza V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2020

Rustige familiekuier. Ruim, goed ingerigte huis. Genoeg slaapplek bo vir vier volwassenes en twee kinders. Rustige area en binne stapafstand van naaste strand.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Allison D
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.0
Nov 2020

View was beautiful, space is open and homely environment. Very family-friendly home environment. Fireplace came in handy as we still have rainy an coldish days. Residents are friendly and we felt safe. Will definitely go again

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
0.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Theuns B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.0
Aug 2020

Baie lekker veral die houtstofie. Die ligging is goed en dit was lekker stil. Die uitsig is ook baie mooi.

Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Elsabe L
Kort verblyf
3.6
Nov 2020

Peaceful and tranquillity. We enjoyed it with the panoramic views and the quietness it provided. However the garden and gate can do with some serious attention. The outside upkeep is also seeking some TLC. However the inside was stylish and comfortable. And its a pity that she wont be renting the place out coming Jan 2021. The owner informed us that they will rent the property to a full time tenant.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
3.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
4.0

Tarryn-lee S
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Okt 2019

Place was awesome and very clean. The house was very well organised and clean. We had no shortfall of anything. The location of the house was on point. Really enjoyed ourselves wouldn't mind going again soon.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Maderi V
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Aug 2019

Baie gemaklike en lekker verblyf. Ons het lekker gebly en gekuier. Alles was netjies en skoon. Het net 'n braai gemis.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Linet H
Kort verblyf
4.0
Jan 2019

Ruim, gesellige huis met groot stoep en oopskuifdeure met uitsig op die see en berg. Kombuis is goed toegerus met al die nodige en nog meer - 'n wasmasjien sal handig wees as mens langer daar vertoef. A.g.v. die houtvloer is die persone in die onderste kamers bietjie bewus van die boonste vlak se beweging/klank. Die buitetrap is nie ideaal as dit reën nie. Ons het 'n heerlike tyd in Pringlebaai gehad - mooi strande, baie wandelpaadjies en fietsrygeleenthede.

Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Ann B
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Okt 2018

Fabulous stay, thanks. All was great, well equipped kitchen!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Esmerelda S
Kort verblyf
5.0
Sep 2018

Awesome. Pragtige plek, baie rustig sal dit definitief aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Kate Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 15

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf R2 200
10 % AF
R 2 200 R 1 980
per nag (plek vir 5)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf R2 200
10 % AF
R 2 200 R 1 980
per nag (plek vir 5)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf R2 200
10 % AF
R 2 200 R 1 980
per nag (plek vir 5)
Bespreek

49 Penguin Road, Pringle Bay, 7196, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 5 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1ca36b503cee55e80fc79dff7ecd585166e87bec89516faf96d7a90156c9f2db181842a3a9364ab7ecfb005807e9f7fedbff?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R2 200 nouVanaf R1 980 per nag (plek vir 5) 15 5 1 5 49 Penguin Road Pringle Bay 7196 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.350207857772 18.815052110451
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang