Pennington Akkommodasie by Pennington Resort Conference and Adventure Centre | LekkeSlaap
+94
+94

Pennington Resort Conference and Adventure Centre

  • Vanaf R300 per nag (plek vir 4)
  • Kapasiteit: 128 persone
  • Inkloktyd: 12:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Umdoni-weg 35, Pennington, Pennington, 4184, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

Pennington Resort Conference and Adventure Centre is 500 m vanaf die strand in Pennington en is ideaal vir groepe en gesinne.

Die oord bied eenhede met slaapplek vir 2 tot 12 gaste. Die chalets, houthutte, kothuis, bungalow en die lodge is tussen die imheemse bome geleë. Linne, kussings en kussingslope word voorsien en gaste moet hul eie handdoeke en beddegoed saambring. Elke eenheid het 'n kombuis met 'n yskas, mikrogolfoond, tee- en koffiemaakgeriewe, eetgerei en breekware. Van die eenhede het TV's met plaaslike kanale en gaste is welkom om hulle eie DStv-dekodeerders, -afstandbeheerders en -slimkaarte saam te bring. Van die eenhede het ook stoepe en braaigeriewe is beskikbaar.

Die oopplan-chalets het elkeen 'n dubbelbed, stapelbed en 'n privaat badkamer met 'n stort-oor-bad. Van die chalets het gedeeltelike see-uitsigte. Die rustieke houthutte bied elkeen slaapplek aan 4 gaste en het 'n dubbelbed en 'n stapelbed. Die hutte maak van 'n gemeenskaplike opwasarea en badkamers met baddens en storte gebruik.

Die oopplan-kothuis het 2 enkelbeddens en 'n privaat badkamer met 'n stort. Die oopplan-bungalow het stapelbeddens en maak van 'n aparte badkamer met toesluitstorte en -toilette gebruik.

Die lodge is weg van die hoofgebou en beskik oor 4 slaapkamers met dubbelbeddens en stapelbeddens. Dit maak van badkamergeriewe met storte gebruik. Die kombuis is deel van die hoofgebou en het 'n lekker sondek.

Die oord het konferensiegeriewe en verskeie doendinge, soos vlugbal, tafeltennis, 'n klimraam, swembad en 'n trampolien. Gaste kan ook apies, bosbokke, muishonde en voëls sien.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Speletjieskamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg
  • Konferensiegeriewe

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Nederlands
  • Zoeloe
  • Xhosa

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete
  • Aandete Op Versoek
  • Middagete
  • Alle Etes Ingesluit

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Wegbreekkamers
  • Dataprojektor
  • DVD-speler
  • Blaaibord
  • Witborde
  • Skootrekenaar-projektor
  • Televisie
  • Videospeler
  • Plek vir tot 50 afgevaardigdes
  • Plek vir 50 of meer afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 3 resensies vir Pennington Resort Conference and Adventure Centre
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • Umdoni-weg 35, Pennington, Pennington, 4184, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Pennington Resort Conference and Adventure Centre het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R300
per nag (plek vir 4)
Vanaf R300
per nag (plek vir 4)
Vanaf R300
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 128 persone
  • Inkloktyd: 12:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Umdoni-weg 35, Pennington, Pennington, 4184, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAZemjOTYPh4Ipf7fhzUx6ei6XW9rWuQRKEg6UbESU8FCfJ2lnQy?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R300  per nag (plek vir 2) 3 5 1 5 35 Umdoni Road Pennington 4184 KwaZulu-Natal 086 999 0018 12:00-21:00 10:00 -30.3772329 30.6960958
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za