Pennington Akkommodasie by Pennington Villa # Little Paradise | LekkeSlaap
+20
+20

Pennington Villa # Little Paradise

9 resensies
Selfsorg
  • Vanaf R750 per nag (plek vir 4)
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Impathle-rylaan 3, Pennington, 4184, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

Pennington is ’n sonderlinge kusdorpie suid van Durban aan KwaZulu-Natal se Suidkus en is die ideale vakansieplek vir gesinne. Dis slegs ’n uur se ry vanaf King Shaka Internasionale Lughawe.

Dié tweeslaapkamer-eenheid is in ’n kompleks en is slegs ’n kort entjie van die strand af.

Die eenheid is op die eerste verdieping en word via trappe bereik. Veilige onderdakparkeerplek is beskikbaar. Daar is ’n dubbelbed in die hoofslaapkamer en die tweede kamer het 2 enkelbeddens. Verder is daar ook 1 badkamer en ’n oopplan-kombuis wat toegerus is met ’n stoof, oond, yskas, mikrogolf, tee- en koffiemaakgeriewe, eetgerei en breekware.

Die eet- en leefarea het oorgenoeg sitplek en daar is ’n deur wat na ’n balkon lei. Daar is lugversorging, gratis WiFi, ’n TV, OpenView-dekodeerder en ’n DVD-speler.

Gaste het toegang tot gemeenskaplike braaigeriewe, speelareas en ’n swembad.

Die kompleks word beskerm deur Pennington Crime Watch met nommerplaat-herkenning en sekuriteitskaemrs by alle ingange. Pennington het 'n aktiewe buurtwag en polisie-toesig, ’n sekuriteitshek met 'n kode by die deur, nagwag en bestuurder wat op die perseel woon.

Daar is inkopiegeriewe op die grondverdieping wat ’n restaurant, apteek, wassery, Saferite en drankwinkel insluit. Die Imphithi-strandkios bied ontbyt en middagetes op die strand.

Pennington spog met 3 van die beste gholfbane in Suid-Afrika, goeie visvanggeleentheid, skubaduik, perdrypaaie, haaihokduik, bergfietsry en voetslaanpaaie. Die bekende Crockworld Conservation Centre is slegs 15 km vanaf Pennington.

Slaapplek

’n Bespreking by Pennington Villa # Little Paradise sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Restaurant op Perseel
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Zoeloe
  • Xhosa

Maaltye Aangebied

  • Tee

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • DVD-speler
  • Internet
  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af
  • Parkering Op Die Straat

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 9 resensies vir Pennington Villa # Little Paradise
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.9/5

Ligging

  • Impathle-rylaan 3, Pennington, 4184, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Pennington Villa # Little Paradise het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R750
per nag (plek vir 4)
Vanaf R750
per nag (plek vir 4)
Vanaf R750
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Impathle-rylaan 3, Pennington, 4184, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAmpqkf2TvPmdxk66WWQJePbGRt1CtPwHSn9vNu0KAAOvOIH3kXq?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R750  per nag (plek vir 4) 9 5 1 5 3 Impathle Drive Pennington 4184 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -30.3856146 30.6956015
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za