Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Pennygrove Farmhouse and Cottages

Selfsorg
  • Kapasiteit: 16 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R103, D2377, Pennygrove Farmhouse, Balgowan, 3275, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R950 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Pennygrove Farmhouse and Cottages is op 'n prentjiemooi plaas in Balgowan geleë. Die plaas is naby 'n rits trou-venues en ideaal vir trougaste of 'n gesin wat op soek is na 'n stil wegbreek.

Verblyf word in die plaashuis, Pennygrove-kothuis en Nguni-kothuis gebied. Die plaashuis bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 2 slaapkamers, 'n solderarea, 2 badkamers, 'n kombuis, 'n eetarea en 'n sitarea.

Pennygrove-kothuis is ideaal vir 'n paartjie of 'n klein gesin van 4 en beskik oor 'n slaapkamer, 'n badkamer en 'n oopplan-leefarea met 'n kombuis. Nguni-kothuis bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 2 slaapkamers, 'n badkamer en 'n oopplan-leefarea met 'n kombuis.

Op die plaas is daar 'n klein trop Nguni-beeste en 'n dam waar gaste kan kajakvaar en op 'n vang-en-vylaat-basis visvang.

Kenmerke

Braaiplek

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Satelliet-TV

Aktiwiteite op perseel

  • Baarshengel
  • Voëlkyk

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Forelhengel
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Onderdakparkering

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 9 resensies vir Pennygrove Farmhouse and Cottages
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.9/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Carla Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 9

Jaar gelys 1

Ligging

  • R103, D2377, Pennygrove Farmhouse, Balgowan, 3275, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Pennygrove Farmhouse and Cottages het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R950
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R950
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 16 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R103, D2377, Pennygrove Farmhouse, Balgowan, 3275, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7dc8e806f8a9c65fcbdd360090680a680fd860c829f91c7c8a00554ed43566dbdf813274e15b03b79dd9759fee8fd35298e6?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950 per nag, vir 2 mense 9 5 1 5 R103 D2377, Pennygrove Farmhouse 3275 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -29.420617888461 30.08472418252
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem