Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Penrith 004

Selfsorg

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls

- Penrith 004 word daagliks skoongemaak, behalwe oor naweke en op openbare vakansiedae.
- 'n Skoonmaakdiens word slegs op weeksdae (uitsluitend openbare vakansiedae) voorsien.
- 'n Ekstra skoonmaakdiens is beskikbaar oor naweke en op openbare vakansiedae teen die ekstra koste van R350. Stel asb. bestuur 24 uur voor die tyd in kennis van jou versoek. Dit is onderhewig aan beskikbaarheid.
- Let asb. dat Marina Security 12 ure se kennisgewing benodig vir dagbesoekers om te kom kuier. Reël asb. enige versoeke vir dagbesoekers met die bestuur binne die geskikte kennisgewingperiode om enige sekuriteitskwessies te vermy. 'n Uittreksel van die MRHOA reëlboek word in 5.2 voorsien.
- Geen dagbesoekers vir korttermyn-inwoners tensy dit 12 uur voor die tyd gereël en deur MRHOA/Sekuriteit goedgekeur is nie. Korttermyn-huurders word ook nie toegelaat om partytjies of funksies te hou nie.
- Ekstra inligting is nodig voor inklok. Dit sluit die ID/Paspoort van alle gaste (insluitend gaste se voorletters, van en ID-nommer), 'n kontaknommer en e-posadres in.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R8 999
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R8 999
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R8 999
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: West Quay-weg 2, Penrith 004, Victoria & Alfred Waterfront, 8001, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd9f83ac2863df3dc0629ec58815789643cf126a3c6d3417b023946c2331ac53ce584094b9344bc19afeb6eba0d5f7af6fff0?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R8 999 per nag (plek vir 6) 2 West Quay Road Penrith 004 8001 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.909848563704 18.419137275116
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem