Pepper Tree Accommodation
- Kapasiteit: 11 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 13:00 tot 14:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: James-straat 5, Beaufort-Wes, 6970, Wes-Kaap
- Vanaf R800 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Pepper Tree Accommodation is Kaap-Hollandse kothuise. Dit is ideaal geleë is in 'n stil en veilige woonbuurt en stapafstand van uitstekende restaurante. Verblyf word aangebied in 'n twee- en drieslaapkamerkothuis.
Pepper Tree Cottage, die tweeslaapkamer-eenheid het 'n hoofslaapkamer met 'n dubbelbed. Die tweede kamer het 2 enkelbeddens. Daar is 'n slaapbank in die leefarea, 'n volledig toegeruste kombuis en 'n badkamer met 'n bad, stort, wasbak en toilet. Gaste kan braai op die lieflike patio. Veilige parkeerplek is beskikbaar.
Blue Gum Cottage, die drieslaapkamer-eenheid het 1 kamer met 'n dubbelbed, 'n bababed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die ander 2 slaapkamers het elkeen 2 enkelbeddens en 'n gedeelde badkamer met 'n stort. Die eenheid het 'n sitkamer, kombuisie en 'n ruim stoep met 'n braai-area.
Goedgemanierde troeteldiere is welkom.
Beaufort-Wes is die grootste drop in die Groot-Karoo en daar word dikwels na dié dorp verwys as die hart van die Karoo. Hier kan jy geïnspireer word deur die lieflike sons-opkoms en -ondergange oor die beeldskone, rou Karoo-landskap. Die dorp het 'n tipiese plattelandse landskap en 'n wandeling deur die dorp is die ideale manier om die ontspanne atmosfeer en historiese omgewing te verken.
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Troeteldiere indien gereël
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
- Duits
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.5/5
Ille Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 122
Op LekkeSlaap 13 jaar
Ligging
- James-straat 5, Beaufort-Wes, 6970, Wes-Kaap
- Gaste dink Pepper Tree Accommodation het ’n baie goeie ligging
Sien meer verblyf in Beaufort-Wes Karoo Wes-Kaap
- Kapasiteit: 11 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 13:00 tot 14:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: James-straat 5, Beaufort-Wes, 6970, Wes-Kaap