+11

Perdekuil

Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 52 Perdekuil Avenue, Still Bay West, 6674 , Wes-Kaap
  • Vanaf R1 000 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Perdekuil is 'n lieflike selfsorgwoonstel met 'n privaat ingang, geleë op die eienaar se eiendom in Stilbaai-Wes. Dit is ideaal vir sakereisigers en vakansiegangers wat op soek is na 'n rustige en gerieflike tuisbasis vanwaar hulle hierdie kusdorp kan verken en geniet.

Hierdie eenheid bied slaapplek vir tot 2 gaste en bestaan uit 1 slaapkamer en 1 badkamer. Die slaapkamer is gemeubileer met 'n dubbelbed, en die badkamer is toegerus met 'n stort, wasbak en toilet. Linne en badhanddoeke word voorsien.

Die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, oond, mikrogolfoond, eetgerei en breekware, asook tee- en koffiemaakgeriewe. Die eet- en ontspanningsareas het gemaklike sitplek vir gaste om te eet en te ontspan.

Gaste kan 'n ruim buite-area geniet met 'n gedeelde onderdakbraai met kroegarea en 'n vuurput. Veilige parkering is op die perseel beskikbaar. Plaaslike geriewe soos winkels en restaurante is naby, met die strand en die strandmeer ongeveer 3 km weg. Aktiwiteite in die omgewing sluit in kajakvaart, swem, visvang en staproetes. Besienswaardighede sluit in die Skulpiesbaai Natuurreservaat, die Antieke Visvalle, Inverroche-distilleerdery en Kasselshoop-kaas.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
Wassery naby
Volledige kombuis
Braai

Ligging

  • 52 Perdekuil Avenue, Still Bay West, 6674 , Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 000
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 000
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 000
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 52 Perdekuil Avenue, Still Bay West, 6674 , Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAbdc946162ab04b040a60dc7fd0cd86f509f64dd5fd95cffe54e56258f7a1fe59d81308cfe1df2ae335f1d5baa1b44cd81f5e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag (plek vir 2) 52 Perdekuil Avenue Still Bay West 6674 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.3759737 21.3997288

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang