Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Peredraai

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Christina de Wit-straat 12, Prince Albert, 6930, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 18
  • Vanaf R3 000 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Peredraai bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n stylvolle huis in Prins Albert. Die huis is 650 m van die middedorp af.

Die huis bied oopplan-leefruimtes, met stapeldeure wat na 'n versorgde tuin lei. Die huis beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers en bied verblyf aan 6 gaste. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort en het deure wat na die stoep lei. Die tweede slaapkamer is ideaal vir vriende wat deel of kinders en beskik oor 2 enkelbeddens. Die skuifraamvensters bied uitsigte oor die tuin. Die derde slaapkamer het 'n koningingrootte-bed. Die tweede badkamer het 'n stort en daar is 'n gastetoilet.

Die huis beskik oor 'n oopplan-kombuis, -leefarea en -eetarea en is ideaal om luilekker aandetes naby die tuin te geniet. Die kombuis is vir selfsorg toegerus met 'n yskas, oond en stoof, en 'n mikrogolf. Die sitarea het 'n kaggel vir die wintermaande.

Draagbare braaigeriewe is beskikbaar vir sosiale byeenkomste om die swembad en in die tuin.

Slaapplek

’n Bespreking by Peredraai sluit in:

Koninggrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Kaggel

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 4 resensies vir Peredraai
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

5/5

Michelle Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 5

Jaar gelys 2

Ligging

  • Christina de Wit-straat 12, Prince Albert, 6930, Wes-Kaap
  • Gaste dink Peredraai het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R3 000
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R3 000
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Christina de Wit-straat 12, Prince Albert, 6930, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 18
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAac1cd8ab664d5f4bae9cd2030706ce00f7f49fcb6c1a06c1a0a9cdeefbcac99576600717f71a6dce3d55d8bb2273c719c543?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 000 per nag (plek vir 6) 4 5 1 5 12 Christina de Wit Street Prince Albert 6930 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.237394243418 22.03124082209
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem