Perkijt Villa 47a

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Perkijt Villa 47a is in die Langebaan Country Estate met die ikoniese Gary Player-gholfbaan geleë. Dié huis is gerieflik, ruim en net 5 minute se stap van die klubhuis en swembad af.

Die woonstel is op die eerste verdieping geleë en beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die eerste en tweede slaapkamer het albei dubbelbeddens en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens.

Die huis het 'n oopplan-leefarea, -kombuis en -eetarea. Die sitkamer het gemaklike sitplek, 'n TV en lei na 'n balkon.

Langebaan Country Estate spog met 'n swembad, tennisbane, restaurant, sokkerveld en verskeie speelareas.

Slaapplek

'n Bespreking by Perkijt Villa 47a sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Slaapkamer 3 - Huisves 2 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering
  •  Konferensiegeriewe

Aktiwiteite op perseel

  •  Fietsry
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem
  •  Tennis

Badkamer

  •  Bad
  •  En-suite
  •  Stort

Betaalopsies op Perseel

  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Haardroër
  •  Strykyster
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Selfsorg
  •  Konferensiegeriewe

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Konferensiegeriewe

  •  Lugversorging

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  24-Uur Sekuriteit
  •  Parkering Van Die Straat Af

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Perkijt Villa 47a gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 800 per nag (plek vir 6)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za