3 gaste
1 slaapkamer
2 beds
1 badkamer
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- 3 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 11:00 - 20 Perlemoen Avenue, Stil Bay, 6674, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Perlemoen 20 is in Stilbaai, sowat 200 m vanaf die strand en die Goukourivier, geleë en bied gehalteverblyf vir 'n paartjie of gesin. Dit is naby verskeie winkels, restaurante, doendinge en besienswaardighede.
Dié woonstel beskik oor 1 slaapkamer en het slaapplek vir 3 gaste. Die kamer het 'n dubbelbed en daar is 'n enkelbed in die leefarea. Die badkamer het 'n bad, toilet en 'n wasbak.
Die kombuisie is met 'n yskas, mikrogolf, koffie- en teemaakgeriewe, breekware en eetgerei toegerus.
Die sitkamer het gemaklike banke, 'n TV met DStv, en 'n eetarea met genoeg sitplek.
Braaigeriewe en veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Esther Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 31
Op LekkeSlaap 5 jaar
Ligging
- 20 Perlemoen Avenue, Stil Bay, 6674, Wes-Kaap
- Gaste dink Perlemoen 20 het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
20 Perlemoen Avenue, Stil Bay, 6674, Wes-Kaap
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- 3 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 11:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang