10% af Kry 10% af vir verblyf wat 5 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.
Sutherland Akkommodasie by Perlman House | LekkeSlaap
+50
+50

Perlman House

  • Langtermynverblyf-aanbod - Kry 10% af
  • Vanaf R860 R774 per nag (vir 2 persone)
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Piet Retief-straat, Perlman House, Sutherland, 6920, Noord-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

Perlman House bied gerieflike verblyf in 'n bekoorlike, geskiedkundige huis in Sutherland. Die huis is een van die oudste geboue in die dorp en is sowat 140 jaar oud. Die verblyf is sentraal geleë.

Verblyf word in 2 selfsorg-eenhede gebied wat elk sy eie karakter het. Die kothuise het oorspronklike Oregon-dennehoutvloere en vensterrame wat steeds in van die kamers voorkom. Die dik klipmure hou die huis koel gedurende die somermaande en in die winter kan gaste rondom die een van die kaggels kuier om warm te bly. Onthou net om hout saam te bring of by een van die plaaslike winkels te koop. Die kothuise voorsien leesstof en bordspeletjies vir vermaak.

Gaste het toegang tot 'n privaat ingang met 'n afstandbeheerhek en toegang tot 'n gedeelde agterplaas waar voertuie veilig geparkeer kan word. Daar is 'n vuurput en pizza-oond buite vir familiesaamtrekke en talle sitareas.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Rolstoelvriendelik
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Rolstoelvriendelik
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 17 resensies vir Perlman House
Netheid
4.7/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.4/5
Veiligheid
4.4/5
Waarde vir geld
4.5/5

Ligging

  • Piet Retief-straat, Perlman House, Sutherland, 6920, Noord-Kaap
  • Gaste dink Perlman House het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
was R860
Vanaf R774
per nag (vir 2 persone)
was R860
Vanaf R774
per nag (vir 2 persone)
was R860
Vanaf R774
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Piet Retief-straat, Perlman House, Sutherland, 6920, Noord-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAAmttf6p9W4LgM2bilAFxuwXqcrwv0wc1ZPpJ6dCLvbG39a7t4e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format was R860, nou Vanaf R774  per nag (vir 2 persone) 17 5 1 5 Piet Retief Street Perlman House 6920 Noord-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -32.392547543066 20.662392824537
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za