+21
Selfsorg in Franskraal

Perriwinkle Seafront Self-catering Accommodation

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 128 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.4
Veiligheid
4.4
Mordon V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2025

Rustig, met die gesuis van die see, slaap doeksag met geen worries. Was rustig, die gasvryheid was fantasties en goed, die see uitsig is fantasties, sal beslis weer daar wil inboek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Amelia O
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2025

Ontspan en wees rustig. Baie netjies met 'n pragtige uitsig oor die see. Alles wat jy benodig. Vriendelike ontvangs. Lekker ontspan van die stad se gejaagde lewe.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rentia B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Fantasties. Die woonstel is baie netjies en skoon, en die vriendelikste host, met die mooiste uitsig. Alles wat jy nodig kan kry, is daar. Sal beslis aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Linda S
Lang verblyf Saam met vriende
4.4
Jan 2026

Ek is mal oor die plek en geniet dit baie daar! Ek bly baie lekker, maar het 'n paar dinge gekort wat vir my as enkel persoon sou help, veral soos 'n binnebraai waar ek op my eie in die aande kan braai. Behalwe vir wind en weer wat verhoed om te braai op 'n oop stoep, is dit nie veilig om as vrou of een persoon dalk op die oop stoep alleen te kuier/braai of net sit nie. Die oop area is vir twee eenhede wat soms met mekaar "clash" want volgens die mense in die boonste eenheid wat ook op die oopstoep moet kom braai, kan hulle die hoekie vat wat voor my eenheid was om in te braai en sit wanneer die wind erg waai op die stoep. Daarmee was dit nie lekker nie, want om eerste my goed neer te sit in die hoekie voor my venster vir as ek wil braai, maar dalk doen ek dit nou net te laat, dan het die mense van bo klaar afgekom en my hoekie vir hulle gekleim en ek moet vir hulle deur my venster sit en kyk en hulle weer in my eenheid in. Ek geniet die uitsig en die oopte, maar soek ook 'n klein bietjie privaatheid. Ek het ook 'n wasmasjien gemis in die twee weke wat ek daar gebly het, plus die tweede bed is dalk kinder-vry, maar as enkel persoon het ek dalk 'n vriendin wat met my deel, of vriend, en dan is die kinderbedjie nie van pas vir 'n groot mens nie. Al wat die bed kort, is 'n dikker matras bo-op wat vir grootmense kan werk. Verder is daar klein werkies wat kort, en dalk kaste wat ooplos gedurende tye, want die kas ruik vreeslik muf. Maar als met dit leef ek saam, want die ligging is goed, en ek is verslaaf aan die plek, so dat ek reeds vooruit bespreek vir my.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Lynet D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Lieflike eenheid met pragtige uitsig. Teenaan die see met die mooiste uitsig. Die eenheid was skoon en netjies met alles wat nodig is. Sal definitief aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Esbe M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Lieflike dorpie met pragtige uitsig. Woonstel was van die beste. Ons was aangenaam verras met die mooiste uitsig. Pragtige plekkie met alles baie gerieflik ingerig. Sal vir seker weer daar bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Monique S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Beautiful, spacious accommodation with amazing views at an affordable price. I was pleasantly surprised by the size of the unit. We loved how clean and neat it was. It was peaceful and the view from the windows and on the deck was amazing. I will definitely come again for a longer period. The price was also good.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Shamilla M
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jul 2025

Relaxing. The weekend was relaxing and peaceful, just what we needed.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nicolina B
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jun 2025

Ocean view, cozy stay, perfect. This was one of the most beautiful stays we have had, clean and cozy. The view from the living room is breathtaking; I sat there in the armchair wrapped in a blanket for 2 hours just staring and listening to the ocean. The whole unit is perfectly sized for 3-4 people. The kitchen is nice and big, perfect for the breakfasts I cooked. There are lovely restaurants around which we used mostly. All in all, we will be back definitely! Thank you, Owen.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Douw V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2025

Pragtige see-uitsig en baie stil en rustig. Periwinkle het 'n prentjiemooi en onbelemmerde uitsig oor die see. Dit is nabygeleë aan winkels en 50 m van die see af. Ons kon heerlik braai op die ruim stoep en die kombuis is toegerus met alles wat mens benodig. Ons het die kuier terdeë geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Owen Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 128

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf
R 1 200
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 200
per nag (plek vir 4)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 200
per nag (plek vir 4)
Bespreek

61 Seaview Drive, Franskraal, 7220, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 12 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDhhYjY0Y2I2LTRiMDEtNDFmZS1iZDJjLTc5ZThmZWFmMTg2NA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag (plek vir 4) 128 5 1 5 61 Seaview Drive Franskraal 7220 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.612985 19.383442

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang