LekkeSlaap
Maak jou ervaring
lekke met ons app
KRY APP
+25
Gastehuis in Equestria

Peter's Guesthouse   Prime picks icon.

Prime picks icon.
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 22 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Peter's Place, 790 Stellenberg Road, Equestria, Pretoria, 0081, Gauteng Sien kaart
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

Peter's Guesthouse is 'n 3-ster-gastehuis in 'n veilige kompleks, Peter's Place, in die stil en veilige voorstad Equestria in die ooste van Pretoria. Die gastehuis is maklik bereikbaar vanaf die N1 en N4 (Witbank-hoofweë), wat dit die ideale verblyf-opsie maak vir sake of plesier.

Die gastehuis het 'n totaal van 11 kamers. Elke kamer is ingerig met lugversorging, 'n privaat badkamer en tee- en koffiemaakgeriewe. Sekere van die kamers het ook 'n privaat ingang en ander het weer dubbeldeure wat lei na die tuin. Hoë spoed WiFi-toegang is beskikbaar aan alle gaste.

Die gastehuis maak grootliks van sonkrag gebruik en word dus nie deur beurtkrag geaffekteer nie.

Gaste kan ontspan in die pragtige tuin of lekker gaan afkoel in die skitterende swembad. Daar is 'n lapa, braaigeriewe en skaduryke parkeerplek beskikbaar vir jou motor.

Peter's Guesthouse is na aan Wilgers Hospitaal, Waltloo Industriële Area, Silverton, Silver Lakes, The Grove Winkelsentrum, Menlyn Park Winkelsentrum en verskeie restaurante.


Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 98 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Annelien N
Gesin met tieners
5.0
Sal weer van die gastehuis gebruikmaak. Vriendelike ontvangs. Lekker ontbyt. Veilige ligging.
Aug 2026
Werner H
Saam met lewensmaat
5.0
Baie vriendelik ontvang en diens uitstekend. Baie lekker en rustig gebly. Baie netjies en skoon.
Aug 2026
James R
Saam met lewensmaat
5.0
Veilige, gerieflike, goedgeleë verblyf in Pretoria-Oos. Alles wat nodig is vir reisigers wat oornagplek benodig in Pretoria. Ligging is uitstekend. Be...
Sien meer
Jun 2026
Leon C
Besigheidsreis
5.0
Netjies, goeie diens. Kamers is baie netjies, uitstekende kliënte diens.
Mei 2026
Wilma W
Saam met vriende
5.0
Deur n Hoër Hand gelei om hier te bespreek. Gasvry ontvang deur Sarieta, skoon en netjiese eenheid. Smaakvolle ontbyt in eetsaal genuttig, bonus is by...
Sien meer
Apr 2026

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Sarieta Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 98

Op LekkeSlaap 16 jaar

Antwoord gewoonlik binne ’n uur

Ligging

  • Peter's Place, 790 Stellenberg Road, Equestria, Pretoria, 0081, Gauteng
  • Gaste dink Peter's Guesthouse het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R1 090
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R1 090
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R1 090
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Peter's Place, 790 Stellenberg Road, Equestria, Pretoria, 0081, Gauteng

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 22 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDE1MzUxMDEyLTU5YzEtNGFhNy05YTAzLTY2ODkzODk2ZmZjOQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 090 per nag, vir 2 mense 98 5 1 5 Peter's Place 790 Stellenberg Road 0081 Gauteng 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -25.756114031812 28.336465358734

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang