Nottingham Road Akkommodasie by Petit Rose Cottage | LekkeSlaap
+14
+14

Petit Rose Cottage

Selfsorg
  • Vanaf R820 per nag (plek vir 2)
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Faraway-laan 5, Boddington Estate, R103, Nottingham Road, 5629, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

Petit Rose Cottage is 'n bekoorlike eenheid met 'n Engelse plattelandse styl wat op die eienaar se perseel geleë is. Die eenheid skuil in 'n tuin op 'n plaas wat uit 1895 dateer en aan die uithoeke van Nottingham Road geleë is.

Dié bekoorlike oopplan-kothuis het slaapplek vir 2 gaste. Daar is 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort en die kombuisarea wat langs die slaaparea is is met 'n mikrogolf, 'n tweeplaatstoof, yskassie en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus.

Gaste sal komplimentêre, vars jogurt, tuisgebakte beskuit, melk, tee en Terbodore-koffie ontvang. Veilige parkeerplek is beskikbaar op die perseel. Klein- tot mediumgrootte troeteldiere wat goedgemanierd en gesosialiseer is is welkom indien dit vooraf gereël word. Daar is 'n heining tussen die eenheid en die eienaar se huis.

Die perseel is in 'n omheinde kompleks 'n paar minute van kunsvlytwinkels, trouvenues en restaurante af. Die gashere bly op die perseel met hulle vriendelike hond en sal beskikbaar wees indien gaste vrae het of hulp benodig.

Slaapplek

’n Bespreking by Petit Rose Cottage sluit in:

Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Forelhengel
  • Baarshengel
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Aandete Op Versoek
  • Tee

Konferensiegeriewe

  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Faraway-laan 5, Boddington Estate, R103, Nottingham Road, 5629, KwaZulu-Natal
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R820
per nag (plek vir 2)
Vanaf R820
per nag (plek vir 2)
Vanaf R820
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Faraway-laan 5, Boddington Estate, R103, Nottingham Road, 5629, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA758758376971e4f330ba807230cc76f8057fb5607955fee81e6e7d6e3fcac5eae42b08fd57610c2193ab092b17af13226b90?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R820  per nag (plek vir 2) 5 Faraway Avenue Boddington Estate, R103 5629 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-18:00 10:00 -29.34527 29.99314
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za