- Soos Gesien op Facebook
- Kapasiteit: 38 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Mdoni-weg 7, Salt Rock, Ballito, 4391, KwaZulu-Natal
- Vanaf R3 000 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Petite Provence B&B het 'n outentieke Frans-Provensaals-styl en is in 'n welige tuin, wat deur 'n bewarea omring is, geleë en is net 350 m vanaf Salt Rock se hoofswemstrand. Die B&B is ideaal vir 'n rustige vakansie of 'n kort wegbreek en is 38 km vanaf Umhlanga Rocks en Gateway Shopping Mall.
Verblyf word in 15 smaakvol gemeubileerde kamers en suites gebied. Elke kamer het 'n en suite-badkamer, lugversorging, 'n TV met sekere DStv-kanale, WiFi, 'n yskassie, koffie- en teemaakgeriewe en bad- en strandhanddoeke. Elke kamer het 'n privaat ingang en 'n stoep.
Daar is ook 'n swembad met sonstoele, braai-areas, 'n gaste-sitarea en parkeerplek op die perseel. Die B&B kan ook vir funksies en troues gehuur word.
Kenmerke
Geriewe
- Lughawe-pendeldiens Op Versoek
- Swembad
- Braaiplek
- Gastesitkamer
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Troeteldiere indien gereël
- Persoonlike Kluis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Voëlkyk
- Fietsry
- Bergfietsroetes
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
- Zoeloe
Maaltye Aangebied
- Ontbyt
- Piekniekmandjies Op Versoek
Konferensiegeriewe
- Lugversorging
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- American Express
- Diners-kaart
- Kontant
- Forex
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Gert Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 38
Op LekkeSlaap 14 jaar
Ligging
- Mdoni-weg 7, Salt Rock, Ballito, 4391, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Petite Provence B&B het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Salt Rock Noordkus KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 38 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Mdoni-weg 7, Salt Rock, Ballito, 4391, KwaZulu-Natal