Petrocelli
- Kapasiteit: 7 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Hardick-straat 5, Arniston, 7280, Wes-Kaap
- Vanaf R1 980 per nag (plek vir 7)
Beskrywing
Petrocelli bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n vakansiehuis in die kusdorp Arniston. Die eiendom is 1 km vanaf Roman-strand.
Die huis is ideaal vir 'n gesin met klein kinders en daar is oorgenoeg spasie in die veilige tuin. Die huis het 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die kombuis het 'n toonbank en is met 'n yskas, oond, stoof en 'n mikrogolfoond toegerus. Daar is 'n kaggel en 'n TV met 'n skottel in die leefarea. Gaste moet hul eie DStv-dekodeerder of DVD-speler saambring.
Daar is 2 slaapkamers, 1 met 'n dubbelbed en 1 met 3 enkelbeddens. Die badkamer het 'n bad, stort, 'n wasbak en 'n aparte toilet met 'n wasbak. Die huis het 'n ekstra slaapkamer buite met 'n dubbelbed en 'n badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet.
Beddegoed, 'n filterkoffiemasjien en 'n wasmasjien word voorsien. Gaste het toegang tot parkeerplek en buitebraaigeriewe.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Selfsorg
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Swem
Hier praat ons
- Engels
Badkamer
- Bad
- Aparte toilet
- Stort
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.7/5
Mari Geverifieer
Eiendomme 20
Resensies 35
Op LekkeSlaap 5 jaar
Ligging
- Hardick-straat 5, Arniston, 7280, Wes-Kaap
- Kapasiteit: 7 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Hardick-straat 5, Arniston, 7280, Wes-Kaap