Pezula 15 Maritime
Kry 10% af. Geldig vir verblyf vanaf 17 Apr 2024 tot 30 Jun 2024.
- Kapasiteit: 8 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Maritime-keeromstraat, Sparrebosch, Knysna, 6571, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
-
Vanaf
R5 500R4 950 per nag (plek vir 8)
Beskrywing
Pezula 15 Maritime is 'n selfsorghuis wat by die prentjiemooi putjie op die Pezula Golf Estate in Knysna geleë is. Dié vakansiehuis is naby die krans en spog met 'n uitsig oor die oseaan.
Die huis bied slaapplek aan 8 gaste en beskik oor 4 en suite-slaapkamers en 'n ruim oopplan-leefarea en -kombuis. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed, 'n oop bad en 'n afgeskorte en suite-badkamer met 'n stort en 'n dubbelwasbak. Die tweede, derde en vierde slaapkamer het elk 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort of 'n bad.
Die oopplan-kombuis is met al die nodige kookgeriewe toegerus. Die ruim leefarea langsaan het 'n informele etenstafel en rusbanke en dit lei na 'n tweede sitarea met 'n uitsig oor die see. Dié area lei na die tuin, swembad en kuierarea.
Gaste het toegang tot veilige parkeerplek en kan op die landgoed gholfspeel, die klubhuis besoek of by 'n restaurant gaan eet.
Slaapplek
’n Bespreking by Pezula 15 Maritime sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Selfsorg
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Voëlkyk
- Fietsry
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Aparte toilet
- Stort
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
3.8/5
Barnedene Geverifieer
Eiendomme 12
Resensies 6
Jaar gelys 3
Ligging
- Maritime-keeromstraat, Sparrebosch, Knysna, 6571, Wes-Kaap
- Gaste dink Pezula 15 Maritime het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 8 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Maritime-keeromstraat, Sparrebosch, Knysna, 6571, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom