Pezula Luxury Villa SW2
- Soos Gesien op Facebook
- Kapasiteit: 8 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Shipwright 2, Pezula, Knysna, 6170, Wes-Kaap
- Vanaf R4 500 per nag (plek vir 8)
Beskrywing
Pezula Luxury Villa SW2 is op die Pezula Golf Estate in Knysna, 'n dorpie op die Tuinroete in die Wes-Kaap. Dit is die ideale bestemming vir 'n gesin of 'n groep vriende wat op soek is na 'n ontspanne wegbreek.
Die villa beskik oor 4 slaapkamers en 4 badkamers en bied slaapplek aan 8 gaste. Die eerste en tweede slaapkamer het elk 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort en die derde slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort. Die laaste slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort.
Die oopplan-leefarea beskik oor 'n eetarea en 'n sitarea met gemaklike rusbanke, 'n kaggel en 'n TV. Die kombuis is met 'n yskas, stoof, oond en 'n mikrogolf toegerus.
Buite is daar 'n stoep met 'n eetarea, braaigeriewe en 'n swembad.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Selfsorg
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Hier praat ons
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Stort
Elektriese Toebehore
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Tv
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.4/5
Michelle Geverifieer
Eiendomme 23
Resensies 19
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- Shipwright 2, Pezula, Knysna, 6170, Wes-Kaap
Sien meer verblyf in Knysna SSB Knysna Tuinroete Wes-Kaap
- Kapasiteit: 8 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Shipwright 2, Pezula, Knysna, 6170, Wes-Kaap