Pezula Nature Retreat
Kry 20% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 7 Mei 2024 tot 30 Sep 2024.
- Kapasiteit: 42 mense
-
Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Lagoonview-rylaan, Sparrebosch Oostelike Kop, Knysna, 7945, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
-
Vanaf
R2 583R2 066 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Pezula Nature Retreat is op die oostelike Knysna-kop op die prentjiemooi Tuinroete in die Wes-Kaap. Die hotel is omring deur lieflike inheemse woude, berge, mere en strande op die Pezula Privaat Landgoed. Dié hotel het ’n uitstekende gholfbaan voor gaste se deur en 'n restaurant wat op plaaslike produkte fokus.
Pezula Nature Retreat het iets vir elke tipe reisiger, van gesinne, tot vriende tot paartjies. Die suites is pragtig ontwerp en ingerig. Elke suite het komplimentêre WiFi, lugversorging en heelwat luukse geriewe.
Die hotel bied 'n swembad buite, 'n verhitte swembad binne, 'n restaurant, skemerkelkie-kroeg, gesondheidsentrum, gimnasium, gholfbaan, geskenkewinkel, en konferensie- en funksiegeriewe. Gaste het gratis toegang tot die tennisbane op die Pezula-landgoed wat net langsaan die instansie is. Besprekings is noodsaaklik en kan by ontvangs of portier gemaak word.
Kenmerke
Geriewe
- 24-uur Ontvangs
- Lughawe-pendeldiens Op Versoek
- Spa-behandelinge
- Swembad
- Portier
- Speletjieskamer
- Gastesitkamer
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Masseer- en Skoonheidsterapie
- Nagportier
- Troeteldiere indien gereël
- Restaurant op Perseel
- Persoonlike Kluis
- Satelliet-TV
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Gimnasium
- Konferensiegeriewe
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
- Fietsry
- Swem
- Tennis
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Wildkyk
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Kamerbediening
- Ontbyt
- Aandete
- Middagete
- Piekniekmandjies Op Versoek
- Piekniek-middagete
- Tee
Konferensiegeriewe
- Lugversorging
- Wegbreekkamers
- Dataprojektor
- Blaaibord
- Witborde
- Internet
- Skuifie-projektor
- Televisie
- Plek vir tot 30 afgevaardigdes
- Plek vir tot 50 afgevaardigdes
- Plek vir 50 of meer afgevaardigdes
Parkeerplek
- Onderdakparkering
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- American Express
- Diners-kaart
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.4/5
Niyaaz Geverifieer
Eiendomme 11
Resensies 236
Jaar gelys 3
Ligging
- Lagoonview-rylaan, Sparrebosch Oostelike Kop, Knysna, 7945, Wes-Kaap
- Gaste dink Pezula Nature Retreat het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 42 mense
-
Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Lagoonview-rylaan, Sparrebosch Oostelike Kop, Knysna, 7945, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom