Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Pezula Castle

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Noetsie-weg, Division of Knysna 394, Knysna, 6571, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R22 000 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Pezula Castle is 'n eksklusiewe, privaat villa wat direk op die beskutte Noetzie-strand in Knysna geleë is. Hierdie villa bied direkte toegang tot die strand en die ruim, luukse suites het elk hul eie terras en persoonlike diens van 'n toegewyde span wat 'n butler en privaat sjef insluit.

Pezula Castle beskik oor 3 suites met badkamers, 2 leefareas en 'n eetkamer met sitplek vir 10. Elke kamer het 'n koninggrootte-bed en 'n badkamer met 'n bad, wasbak en 'n toilet.

Gaste kan luilekker dae by die verhitte swembad geniet, op die strand piekniek hou of langs die Noetzierivier wat deur die Sinclair Natuurreservaat vloei gaan stap. Daar is 'n privaat gimnasium waar gaste kan oefen en skemerkelkies word in die gazebo bo die strand bedien. Maaltye word voorberei met vars bestanddele en volgens gaste se voorkeure en die kroeg het Suid-Afrikaanse wyn en ander drankies. Braaigeriewe is ook beskikbaar.

Slaapplek

’n Bespreking by Pezula Castle sluit in:

Koninggrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Koninggrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Koninggrootte-bed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Kroeg
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete
  • Aandete Op Versoek
  • Drankies ingesluit
  • Middagete
  • Tee
  • Alle Etes Ingesluit

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af
  • Parkering Op Die Straat

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Noetsie-weg, Division of Knysna 394, Knysna, 6571, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R22 000
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R22 000
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Noetsie-weg, Division of Knysna 394, Knysna, 6571, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA27ca3ead951dbbccfa1554e27a82423d978a42846b0457899a082630251de717184c5f7ce6762bdea82f968a66439f0cfe90?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R22 000 per nag (plek vir 6) Noetsie Road 394 Division of Knysna 6571 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-20:00 10:00 -34.07945134314 23.125814936177