Phantom Cottage
- Kapasiteit: 2 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Phantom Village 13, Knysna, 6571, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R1 350 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Phantom Cottage is 'n mooi selfsorg-eenheid wat deur bome met 'n ryk voëllewe omring word. Dit is op die veilige Phantom Village Landgoed in Knysna geleë en spog met 'n aparte ingang op die eienaar se perseel.
Hierdie ateljee-eenheid het lugversorging en is geskik vir 2 gaste. Daar is 'n koningingrootte-bed met gehaltelinne, 'n aantrekarea, oorgenoeg kaste en 'n badkamer met 'n instapstort, bad, dubbelwasbak en 'n toilet. Daar is ook 'n buitestort.
Die leefarea het 'n kombuisie wat met 'n induksiestoof, mikrogolfoond, yskassie, eetgerei en breekware toegerus is. Daar is ook 'n etenstafel vir 2. Die sitarea het 'n gemaklike rusbank en 'n TV met die volle DStv-pakket. Gratis WiFi word voorsien.
Buite is daar 'n dek met sitplek en 'n Weber. Gaste kan lekker op die landgoed rondloop wat langs die Knysna-strandmeer geleë is, asook ander besienswaardighede in die area besoek. Daar is 'n geplaveide paadjie wat vanaf die landgoed na die Knysnakoppe lei, wat ideaal is vir fietsryers en drawwers.
Slaapplek
’n Bespreking by Phantom Cottage sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Groot 5
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Meer oor dié eenheid
- Nie rook
- Patio
Dienste
- Koordlose internet
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Stort
- Seep
Eenheidgeriewe
- Lugversorging
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
- Stoof
Vermaak
- Eksklusiewe dstv
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
3.9/5
Lizette Geverifieer
Eiendomme 3
Resensies 4
Jaar gelys 3
Ligging
- Phantom Village 13, Knysna, 6571, Wes-Kaap
- Gaste dink Phantom Cottage het ’n baie goeie ligging
- Kapasiteit: 2 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Phantom Village 13, Knysna, 6571, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom