Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Phezulu Safari Park

Cabbage Tree-chalet
Vanaf
Vanaf R1 150
per eenheid
  • Plek vir 2 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Dié chalet lê aan die bopunt van die heuwel en is perfek vir 2 gaste. Daar is 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. 'n Kombuisie en 'n privaat braai-area is ook beskikbaar.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Ons vereis 'n R500 breekskadedeposito vir elke chalet of kamer bespreek.
R1000 funksiefooi kan gehef word indien die akkommodasie vir enige funksie of partytjie gebruik word.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Standaardkamer in die lodge
Vanaf
Vanaf R1 300
per eenheid
  • Plek vir 2 mense
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Dié kamers het elkeen 'n koninggrootte-bed wat in 2 enkelbeddens omskep kan word, 'n badkamer met 'n stort, en 'n TV met DStv.

Die eenheid/kamer het
Koninggrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Prys sluit in

B&B

Huisreëls

Ons vereis 'n R500 breekskadedeposito vir elke chalet of kamer bespreek.
R1000 funksiefooi kan gehef word indien die akkommodasie vir enige funksie of partytjie gebruik word.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Plane Tree-chalet
Vanaf
Vanaf R1 300
per eenheid
  • Plek vir 4 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Dié rustieke kothuis beskik oor 1 slaapkamer met 'n koninggrootte-bed en 'n groot sitkamer met 2 enkelbeddens en 'n dubbelslaapbank. Die badkamer kan via die sitkamer en die slaapkamer bereik word. Die eenheid het 'n kombuisie en 'n braai-area.

Die eenheid/kamer het
Koninggrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Ons vereis 'n R500 breekskadedeposito vir elke chalet of kamer bespreek.
R1000 funksiefooi kan gehef word indien die akkommodasie vir enige funksie of partytjie gebruik word.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Lodge Hoofkamer
Vanaf
Vanaf R1 800
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 4 mense
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Die hoof-suite is perfek vir 'n spesiale aand. Dit spog met 'n privaat sitkamer en 'n luukse badkamer met 'n Jacuzzi-bad en 'n stort. In die hoofslaapkamer is daar 'n koninggrootte-bed en die kamer langsaan het 2 enkelbeddens. Daarom is dit ook geskik vir 'n gesin.

Die eenheid/kamer het
Koninggrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Prys sluit in

B&B

Huisreëls

Ons vereis 'n R500 breekskadedeposito vir elke chalet of kamer bespreek.
R1000 funksiefooi kan gehef word indien die akkommodasie vir enige funksie of partytjie gebruik word.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Acacia Tree-chalet
Vanaf
Vanaf R2 000
per eenheid
  • Plek vir 4 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Dié chalet het 2 en suite-slaapkamers en 'n leefarea in die middel. Die kamers lê weerskante van die sitkamer. 'n Koninggrootte-bed is in die 1 slaapkamer beskikbaar en 2 enkelbeddens in die ander kamer. 'n Slaapbank is in die sitkamer beskikbaar en die chalet het ook 'n kombuisie en 'n braai-area.

Die eenheid/kamer het
Koninggrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Ons vereis 'n R500 breekskadedeposito vir elke chalet of kamer bespreek.
R1000 funksiefooi kan gehef word indien die akkommodasie vir enige funksie of partytjie gebruik word.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R1 150
per nag (plek vir 2)
  • Kapasiteit: 22 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Ou Hoofweg 5, Bothas Hill, Durban, 4001, KwaZulu-Natal
  • Geen kinders onder 18
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc09687dcee152fb508bc15a2efdc7ee0d2e762848602003ed82309797c821a662d4a730248c2a8c33b03fc49763ffa1e9ded?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 150 per nag (plek vir 2) 30 5 1 5 5 Old Main Road Bothas Hill 4001 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -29.754310928459 30.723040607016
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem