Phoenix Lodge and Waterside Accommodation
- Kapasiteit: 32 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Ou Kaapse Weg 126, Paradise, Knysna, 6570, Wes-Kaap
- Vanaf R870 per nag, vir 2 mense
-
TGCSA-gradering:
Beskrywing
Phoenix Lodge and Waterside Accommodation bied B&B in die paradise-distrik van Knysna en slegs 1,5 km vanaf Knysna Waterfront, met kroeë, restaurante en winkelsentrums. Gaste het 'n pragtige uitsig oor die strandmeer vanaf die perseel waar hulle ontbyt, middagete, aandete of skemerkelkies kan geniet. Let asb. dat die gastehuis langs die N2 geleë is.
Verblyf word gebied in 14 gastekamers, elk met 'n privaat badkamer, balkon, klerekas, toiletware, koffie- en teemaakgeriewe, yskassie, badhanddoeke en beddegoed. Daar is gratis WiFi, braaigeriewe, 'n tuin, stoep en parkeerplek. Alle kamers het 'n uitsig op die Knysnakoppe en oor die strandmeer.
Die Luukse koningkamer/2-Enkelbedkamer, Luukse Gesinskame, Eenslaapkamerwoonstel en Luukse koningin S/C het ’n kombuisie wat toegerus is vir selfsorg. Gaste kan die mikrogolf, borde, messe en vurke in die restaurant gebruik. Al die standaardkamers en selfsorg-eenhede sluit ontbyt uit. Die Eenslaapkamer-eenheid en die Luxury Queen S/C het ekstra groot balkonne en jy kan jou aandete geniet terwyl jy op 'n gemaklike piekniektafel sit.
Gaste kan plekke besoek soos Featherbed Natuurreservaat, Olifantpark, verskeie wynplase, Knysna-riviermonding, Knysna-strandmeer, Knysna-gholfklub, Knysnakoppe, Knysna-woude, Pezula Gholfklub en Simola Gholfbaan.
Kenmerke
Geriewe
- Kroeg
- Braaiplek
- Gastesitkamer
- Kombuisgeriewe
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Persoonlike Kluis
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
- Xhosa
Maaltye Aangebied
- Ontbyt
- Aandete Op Versoek
- Etes Op Versoek
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Craig Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 70
Op LekkeSlaap 5 jaar
Ligging
- Ou Kaapse Weg 126, Paradise, Knysna, 6570, Wes-Kaap
- Gaste dink Phoenix Lodge and Waterside Accommodation het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 32 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Ou Kaapse Weg 126, Paradise, Knysna, 6570, Wes-Kaap
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang