Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Phosphor

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: G2, Kusweg 152, Da Gama, Strand, 7140, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 12
  • Vanaf R3 990 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Phosphor is 'n netjiese drieslaapkamerhuis op die strandfront in Strand. Dit is die ideale wegbreekplek vir 'n gesin of groep vriende. Die binnekant van die huis is onberispelik en bied die mooiste uitsigte en sonsondergang-tonele.

Die selfsorghuis bied slaapplek aan 6 gaste. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad en stort. Die ander 2 slaapkamers het elk 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Al die kamers het lugversorging. Egiptiese katoenlinne en handdoeke word voorsien.

Die ruim oopplan-kombuis is met 'n yskas-vrieskas, gasstoof en oond, koffiemasjien wat met vars koffiebone werk, etenstafel met 8 stoele en al die nodige toestelle om maaltye voor te berei en te kook toegerus. Daar is ook 'n skottelgoedwasser, wasmasjien en tuimeldroër.

Die aangrensende leefarea het 'n antieke speletjiesarkademasjien, platespeler en platskerm-TV met Netflix, Prime Video, Disney Plus en Showmax. Die leefarea lei na 'n binnenhuise kuierarea met 'n uitsig oor die see, 'n ooptrekdak wat met 'n afstandbeheer werk, 'n plonspoel, 'n platskerm-TV, ingeboude braaigeriewe en 'n pizza-oond.

Daar is 'n omsetter op die perseel in die geval van 'n kragonderbreking. Veilige parkeerplek is beskikbaar op die perseel en die eenheid is naby verskeie geriewe insluitend die Strand Gholfklub, Somerset Mall en restaurante.

Slaapplek

’n Bespreking by Phosphor sluit in:

Koninggrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Jacuzzi
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Swembad
  • Jacuzzi
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Aandete Op Versoek
  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Internet
  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging
  • Kluis

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 5 resensies vir Phosphor
Netheid
5.0/5
Diens
4.8/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.8/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Marinus Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 5

Jaar gelys 1

Ligging

  • G2, Kusweg 152, Da Gama, Strand, 7140, Wes-Kaap
  • Gaste dink Phosphor het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Strand Kaapstad Wes-Kaap
Vanaf
Vanaf R3 990
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R3 990
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: G2, Kusweg 152, Da Gama, Strand, 7140, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 12
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA03918f1b8b82b7a8433fc5bafdba91761ffecb24f2907ba51348dd94716239f42be9368d90e8dccf2f6c13a18bd917f28490?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 990 per nag (plek vir 6) 5 5 1 5 G2, 152 Beach Road Da Gama 7140 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.109047749896 18.821164812477
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem