LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Phumulani Lodge and Campsites | LekkeSlaap
+27

Phumulani Lodge and Campsites

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 31 resensies vir Phumulani Lodge and Campsites
Netheid
4.8/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.4/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.6/5
Casper G - Nov 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Casper G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker gekuier. Sal dit definitief weer doen.

Baie lekker gekuier. Veilige plek en mooi. Net en ruim.

Willie M - Okt 2020
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willie M
Saam met vriende

Lekker gekuier op die stoep en rondom die braaier elke aand.

Lekkee gekuier elke aand om die vuur en op die stoep. Kombuis is toegerus vir die nodigste kosmaak.

Henry W - Okt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Henry W

Besonderse blyplek met vriendelike personeel en waarde vir geld.

Veilige parkering, goed toegeruste huisies met genoeg spasie. Baie goeie waarde vir geld en die diens wat ons ontvang het was 5-ster! Sal definitief weer besoek!

Trevor L - Sep 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Trevor L

Comfortable stay in rural surroundings a short drive from the beach.

Pity about the loud party on Friday night going on to 02h00 on Saturday morning.

Shireen V - Feb 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Shireen V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker gebly. Vriendelike personeel.

Dit is 'n lekker stil en rustigtige plekkie met vriendelike personeel. Netjies en skoon.

Mariam M - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Mariam M
Gesin met tieners

Ideal base to explore Sodwana.

The chalets are clean with air-conditioning in the bedrooms. Set around secure parklike grounds. Enjoyed our stay.

Rochelle V - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Rochelle V
Gesin met klein kinders

Baie gemaklik.

Sal beslis weer daar oornag.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Very comfortable.

Will definitely stay there again.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Roxane B - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Roxane B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gemaklik, gerieflik, privaat en sommer net tuis gevoel.

Lieflike vakansiehuisies, ek sal vir seker nog vele kere gebruik maak van hul akkommodasie. Die huisies het alles wat jy nodig het met daaglikse betroubare skoonmaakdienste, vir seker 'n 10 uit 10.

Gerhard S - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerhard S
Gesin met klein kinders

Baie lekker gekuier en gebly.

Baie veilig, skoon en lekker plek om te bly.

Elizma L - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elizma L
Gesin met klein kinders

Rustig, veilig en baie lekker.

Ongelukkig het die kragonderbreking wat plaasgevind het op ons laaste aand van ons kos laat afgaan - die kragopwekker was daardie aand nie aangeskakel nie.

Casper K - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Casper K
Gesin met klein kinders

Stil en rustig.

Netjiese plek. Kampterrein was lekker ruim en kon die 10 van ons met gemaak daar tent opslaan. Bome het genoeg koelte verskaf vir die warm dae. Bad kamers ook skoon en netjies. Sal Phumulani sterk aanbeveel.

Mari V - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mari V
Gesin met tieners

Fantasties! Sal more weer gaan as ek kan!

Dit was skoon en lekker! Mumsie was met aankoms daar, vriendelik en hulpvaardig! Sal more weer gaan as ek kan. Sal hulle definitief weer gebruik.

Tracy R - Mei 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Tracy R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjies, sal definitief weer gaan.

Pragtige plek en mense baie vriendelik. Sal definitief weer gaan.

Mario H - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mario H
Gesin met tieners

Lekker gebly en gekuier!

Ons kuier by Phumlani Lodge in Sodwana Bay was uitstekend. Alles wat 'n mens nodig het is daar. Sal definitief weer by Phumlani Lodge boek.

David G - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
David G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Bevredigend matrasse van hoë gehalte.

Dis 'n uitstekende plek vir hengelaars. Baie netjies, kan miskien oorweeg om 'n TV in te sit.

Marina D - Feb 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marina D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties.

Was baie beïndruk met hoe keurig cabin ingerig is. Alles skoon en in sy plek. Omgewing rustig en privaat. Gee somervakansie gevoel. Mamasy was daar vir enige versoeke en was ons baie tevrede en baie lekker gebly.

Ruwan B - Des 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Ruwan B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantastiese ervaring.

Baie bekostigbare verblyf. Geniet geniet om daar te bly. Alles was skoon, netjies en op sy plek. Personeel wat daar werk is vriendelik. Sal beslis weer daar bly.

Inanje W - Mei 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Inanje W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Briljant! Baie skoon, netjiese verblyf met alles wat jy nodig het en nog meer.

Baie beïndruk met Phumulani. Dit was skoon (skoonmakers maak daagliks skoon), netjies, ons het baie veilig gevoel met die uitstekende sekuriteit. Die kombuistoerusting is volledig en selfs meer as wat 'n mens benodig. Glad nie ver van die strand af nie. 'n Absolute plesier, ons sal beslis weer Phumulani besoek.

Philip K - Mrt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Philip K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker en rustig.

Ek sal definitief die lodge vir enige iemand aanbeveel, dit is baie netjies en maklik toeganklik, personeel is vriendelik en behulpsaam, die swembad is 'n bonus vir die warm somersdae, kyk maar net vir die nuuskierige agies wat deur die heining vir 'n mens loer. Ek sal definitief weer Phumulani Lodge oorweeg vir my volgende wegbreek!

Pieter D - Feb 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter D
Gesin met klein kinders

Fantastic!

Die beste akkommodasie wat ek nog in gebly het in Sodwana. Alles was perfek netjies, skoon en in uitstekende kondisie. Veiligheid is uit die boonste rakke! Ek sal dit vir seker aanbeveel!

Stephanie L - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Stephanie L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was baie aangenaam om in die huisie te leef elke dag!

Ons het reeds die volledige resensie aan die eienaar deurgegee.

Tjaart C - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Tjaart C
Gesin met klein kinders

Moeiteloos en gerieflik.

Ons het dit baie geniet. Dit is presies soos hulle adverteer. Baie lekker gekuier. Mumsie was baie behulpsaam en vriendelik.

Junior V - Okt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Junior V
Gesin met klein kinders

Beste plek waar ek nog gebly het in Sodwana.

Geen woorde, regtig dit was amazing.

Philip N - Jun 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Philip N
Gesin met tieners

Baie netjies en mooi.

Heerlike naweek- of vakansiehuis binne 10 min van die strand af. Privaat, veilig en baie gerieflike huisies.

Anton V - Mei 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anton V
Enkelreisiger

Lekker ontspannend, goeie diens en sentraal geleë. Net 'n plesier!

Eenhede netjies en ruim. Phumulani sentraal geleë en maklik toegangbaar. So rustig en stil dat ek volgende keer 'n klein radio sal saamneem.

J D M - Mrt 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
J D M
Saam met vriende

Dit was baie lekker, sal graag weer wil gaan.

Sien sterre.

Jaco C - Feb 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jaco C
Enkelreisiger

Baie netjies en skoon.

Dit was 'n baie lekker tyd gewees daar. Huis was altyd skoon en netjies gewees. Diens is vinnig en baie vriendelik.

Marlene K - Jan 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Marlene K
Saam met vriende

Groot pret.

Dit maak nie saak wat die weer maak nie. Dit bly baie gemaklik en die swembad is 'n groot aanwins.

Pieter S - Jul 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Pieter S
Gesin met klein kinders

Sal weer daar kom kamp.

Kampterrein uit boonste rakke en rustig.

Bea W - Apr 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bea W
Gesin met tieners

Baie aangenaam.

Die lodge self is baie aangenaam, gerieflik en netjies. Die enigste nadeel is dat dit buite die voormalige Parkeraad se gebied geleë is. 'n Mens moet dus elke keer wanneer jy die strand wil besoek, 'n substansiële toegangsfooi betaal (ongeveer R165 vir 'n motor met twee volwassenes en een kind).

Liezl S - Mrt 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liezl S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker plek om te bly in Sodwana.

Die diens wat ons vooraf en tydens ons besoek daar gekry het was baie goed. Die huisie was netjies en goed toegerus met alles wat mens nodig gehad het. Ons het dit baie geniet om daar te bly en sal beslis weer teruggaan. Dit is lekker naby aan alles, word daagliks skoongemaak en lekker koel met die lugversorging - perfek vir die bedompige weer.

Vanaf R240
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R240
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R240
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 62 persone
  • Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langs die Hoofstraat, Sodwanabaai, 3974, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGE5MjAwYmFlLWQzMzgtNDcyOS1hODNhLTc5ZDMyZWVkNDBjNQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R240  per nag (vir 2 persone) 31 5 1 5 Off Main Road Sodwana Bay 3974 KwaZulu-Natal 086 999 0018 12:00-19:00 10:00 -27.522139932577 32.655159831047
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!